+- spoed berekening SST 308 165gr
Posted: Sun Jun 11, 2017 7:51 pm
Hi, ek verstaan daar is baie faktore wat dit kan beinvloed en dat 'n spoedmeter eintlik 'n moet is. Ek sal graag 'n idee wil kry op wat julle dink ek spoed gewys kry op hierdie lading wat vir my goeie akkuraatheid gee sonder tekens van druk en gemaklik binne die Somchem aanbevole min en maks is...
.308W
165gr Hornady SST (Interlock)
S335
40.6gr
24" barrel
Bullet seated right below cannelure
Hornady brass
Ek vermoed tussen 2500 en 2550fps?
Die Hornady brass het nogal heelwat volume spaar maar 'n spoed van onder 2550fps is vir my meer ideaal want dit is akkuraat en vir jag doeleindes behoort die punt beter bymekaar te bly as mens blad been vermy. Is die logika reg?
Dankie!