Page 1 of 1

9.3 x 62 teenoor 35 Whelen

Posted: Sun Jun 11, 2017 4:33 pm
by tripodmvr
One is an American icon, the other Euro trash. If you believe in the red, white and blue, apple pie and God fearing men go Whelen. If you think blood and faeces is a lubricant go 9.3.....

Re: 9.3 x 62 teenoor 35 Whelen

Posted: Sun Jun 11, 2017 5:02 pm
by Flip Nel
tripodmvr wrote:One is an American icon, the other Euro trash. If you believe in the red, white and blue, apple pie and God fearing men go Whelen. If you think blood and faeces is a lubricant go 9.3.....
;D 9.3x62 is Original, 35 Whelen copy , kon nogsteeds nie verbeter op die 9.3 nie

Re: 9.3 x 62 teenoor 35 Whelen

Posted: Sun Jun 11, 2017 7:07 pm
by tripodmvr
Hier is nog een met dieselfde sentiment.

If you use a 275 Rigby you shoot a better class of animal than with the common German 7X57.

Re: 9.3 x 62 teenoor 35 Whelen

Posted: Sun Jun 11, 2017 9:07 pm
by Giepie
:): ???

Klink net soos opmerkings oor die 270. :laugh:

Re: 9.3 x 62 teenoor 35 Whelen

Posted: Sun Jun 11, 2017 9:58 pm
by tripodmvr
Kom van 'n Ozzie jagforum af. Vlakvark het dit moontlik ook al gesien.

Re: 9.3 x 62 teenoor 35 Whelen

Posted: Mon Jun 12, 2017 7:07 am
by OomMatt
Wat weet die Ozzies !!!!!

Niemand en niks sal my laat wonder oor die 9.3x62 nie.

En wat die 7x57 betref , het een gehad en seun het hom nou. Hy sal Mike Tyson aanvat as die stront praat van die 7x57

Re: 9.3 x 62 teenoor 35 Whelen

Posted: Mon Jun 12, 2017 7:26 am
by Gawie(13mm)
OomMatt wrote:Wat weet die Ozzies !!!!!

Niemand en niks sal my laat wonder oor die 9.3x62 nie.

En wat die 7x57 betref , het een gehad en seun het hom nou. Hy sal Mike Tyson aanvat as die stront praat van die 7x57
....en dus hoekom die Spur amper in 'n bokskryt verander het!

Lees en presteer Oom! >:D

Die Ozzies steek die draak met die Amerikaners wat wil voorgee dat hul altyd beter weet.
Nog 'n voorbeeld is die 7x64 wat kwansuis die knie moet buig voor die .280.

Ek sal self voorvat as iemand iets te sĂȘ het oor die 7x57. ;)