Page 1 of 1
Harris bi-pods en hulle klone
Posted: Sun Jun 11, 2017 10:21 am
by Hansieslim
1. Harris klink vir my na die Rolls Royce van bipods. Wat's hulle prys en waar is van hulle beskikbaar.
2. Na watter kloon van Harris kan 'n mens wel kyk as jy nie bereid is om Harris se prys te betaal nie.
3. Ek wil graag aan Sportjag se 500m tabel begin deelneem...Is n bi-pod die regte ding of moet ek erder na n ander tipe rus kyk?
Re: Harris bi-pods en hulle klone
Posted: Sun Jun 11, 2017 10:30 am
by LUAN
Klink meer of die Atlas tipe die rolls royce van bipods is. Dink hulle is wel R6000 so ek probeer nog sien hoe hy dit werd is...
Re: Harris bi-pods en hulle klone
Posted: Sun Jun 11, 2017 12:08 pm
by Hansieslim
Ek weet nie eens van Atlas nie...
Re: Harris bi-pods en hulle klone
Posted: Sun Jun 11, 2017 12:25 pm
by TSG
Hansieslim wrote:1. Harris klink vir my na die Rolls Royce van bipods. Wat's hulle prys en waar is van hulle beskikbaar.
2. Na watter kloon van Harris kan 'n mens wel kyk as jy nie bereid is om Harris se prys te betaal nie.
3. Ek wil graag aan Sportjag se 500m tabel begin deelneem...Is n bi-pod die regte ding of moet ek erder na n ander tipe rus kyk?
Hansieslim what model Harris are you looking for?
I can give you a price once I have this info.
Cheers
Kurt
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Re: Harris bi-pods en hulle klone
Posted: Sun Jun 11, 2017 1:04 pm
by Herries23
Atlas is 'n goeie bipod. Harris het ook 'n baie goeie naam. Probeer iemand in Australiƫ kry om vir jou een saam te bring, hulle is baie goedkoper hier.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Harris bi-pods en hulle klone
Posted: Sun Jun 11, 2017 3:41 pm
by Hansieslim
Kurt ..
I know very little about them. I will have to Google it. In the mean time you could send my prices on the different models if its not a hassle to you.
Re: Harris bi-pods en hulle klone
Posted: Sun Jun 11, 2017 3:43 pm
by TSG
Hansieslim wrote:Kurt ..
I know very little about them. I will have to Google it. In the mean time you could send my prices on the different models if its not a hassle to you.
No problem. I'll send later today
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Re: Harris bi-pods en hulle klone
Posted: Sun Jun 11, 2017 4:32 pm
by Nico Harris
Re: Harris bi-pods en hulle klone
Posted: Sun Jun 11, 2017 5:32 pm
by Capt. Yoda
Re: Harris bi-pods en hulle klone
Posted: Sun Jun 11, 2017 5:39 pm
by geelslang
Waar kan mens so een kry?
Re: Harris bi-pods en hulle klone
Posted: Sun Jun 11, 2017 5:55 pm
by TSG
Hansieslim wrote:Kurt ..
I know very little about them. I will have to Google it. In the mean time you could send my prices on the different models if its not a hassle to you.
Hansieslim as promised,
1A2 BRM size 6"-9" with Leg Notch R 1 659
S BRM size 6"-9" with Leg Notch Swivel Type R 2 402
S LM size 9"-13" with Leg Notch swivel Type R 2 402
1A2 LM size 9"-13" with Leg Notch R 1 659
Above prices exclude delivery.
Re: Harris bi-pods en hulle klone
Posted: Sun Jun 11, 2017 5:57 pm
by TSG
geelslang wrote:Waar kan mens so een kry?
Geelslang are you asking about the Sinclair?
I'll make a few calls tomorrow and revert ASAP.
Cheers
Kurt
Re: Harris bi-pods en hulle klone
Posted: Sun Jun 11, 2017 6:43 pm
by geelslang
Hi Kurt, yes I would like to compare the prices of the two before purchasing.
Thank you
Re: Harris bi-pods en hulle klone
Posted: Sun Jun 11, 2017 7:23 pm
by Capt. Yoda
Order it from Sinclair
Re: Harris bi-pods en hulle klone
Posted: Tue Jun 13, 2017 5:29 am
by Geno
Ek het n paar bipods.
Harris
Caldwell
Atlas
Joypod.
Laasgenoemde 2 is in 'n klas van hul eie.
As jy nie baie wil spandeer nie, is die Caldwell toegerus met 'n podlock voldoende.
Re: Harris bi-pods en hulle klone
Posted: Tue Jun 13, 2017 5:37 am
by TSG
geelslang wrote:Hi Kurt, yes I would like to compare the prices of the two before purchasing.
Thank you
Geelslang as Capt O said, it is going to be cheaper to try order direct for just 1 unit.
Cheers
Kurt
PS I also do the Sun Optic range of bi-pods
Re: Harris bi-pods en hulle klone
Posted: Tue Jun 13, 2017 9:24 am
by Vlakvark Soldaat
Ek het my atlas op brownells gekoop en geland vir R3k in totaal...
Ek is moerske impressed met die bipod!
Re: Harris bi-pods en hulle klone
Posted: Tue Jun 13, 2017 2:10 pm
by LUAN