Lekker Vrydag middag...
Posted: Sat Jun 10, 2017 8:48 am
Hartlike goeie môre ....
Daar is min dinge so lekker om 'n lekker warm koffie te drink voor die jag begin en as jy klaar is die dag af te sluit met 'n lekker rol wors op Kameelboom kole. Ek en Myburgh was gister weer saam en hy het vir my gesê ek moet skiet hy wil net lekker saam my wees en die dag geniet. Die twee rooibokke het ek geskiet met die .223 en die blesbok en gemsbok was effe verder en die wind het sterk gewaai en hier het die .308 mooi gewerk. Hier is paar fotos van gister se jag.
Groetnis
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170609_155240_zpsritky0bw.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170609_143554_zpsxvyea5ai.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170609_161822_zps88q1ypar.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170609_173714_zps9vsxbbks.jpg