Page 1 of 1
6-24 Zeis met AO?
Posted: Fri Jun 09, 2017 11:15 am
by LUAN
Net R7000. Ruik ek iets?
"Hy is voorlopig kla verkoop, imand kom hom vanmiddag haal, en daar is a ander ou ook wat hom soek as hy nie vanmiddag kom of hom vat nie"
[IMG]
//uploads.tapatalk-cdn.com/201706 ... 5a31dd.jpg[/IMG][IMG]
//uploads.tapatalk-cdn.com/201706 ... 189561.jpg[/IMG][IMG]
//uploads.tapatalk-cdn.com/201706 ... 06705e.jpg[/IMG]
Re: 6-24 Zeis met AO?
Posted: Fri Jun 09, 2017 11:17 am
by LUAN
IMG-20170609-WA0027.jpg
IMG-20170609-WA0022.jpg

Re: 6-24 Zeis met AO?
Posted: Fri Jun 09, 2017 11:37 am
by Jaco v Zyl
Gaan kyk hoe lyk die "z" kenteken op n regte zeiss.
Daardie een is nie dieselfde nie.
Re: 6-24 Zeis met AO?
Posted: Fri Jun 09, 2017 11:44 am
by LUAN
Hy kan my n leupold ook kry. Dis n Ao maar die fotos wys dis n side focus die ou weet nie eers die verskil. Eks nou baie lus om sy naam en no hier te post vir julle almal se onthalwe.
Re: 6-24 Zeis met AO?
Posted: Fri Jun 09, 2017 11:51 am
by JohanvanZyl
Dit is al hierdie Wish goed!! Fake fake!!!
Re: 6-24 Zeis met AO?
Posted: Fri Jun 09, 2017 12:07 pm
by Langeraat
Dit lyk wel vanaf die foto asof dit 'n AO het. Ek dink die knop aan die linkerkant is vir die illumination.
Re: 6-24 Zeis met AO?
Posted: Fri Jun 09, 2017 12:16 pm
by LUAN
Ek praat van die leupold wat hy my kan offer.
IMG-20170609-WA0033.jpg
IMG-20170609-WA0034.jpg
IMG-20170609-WA0035.jpg
Re: 6-24 Zeis met AO?
Posted: Fri Jun 09, 2017 12:43 pm
by Langeraat
Ek is met jou nou,

en ek dink jy ruik reg!

Re: 6-24 Zeis met AO?
Posted: Fri Jun 09, 2017 1:29 pm
by LUAN
Hy se dit gan my so R6-7k kos vir die leupold. Hy wag nog vir die bestelling. Hy wil ook nie sy naam vir my gee.
"Met ale respek, wat het my naam met a teleskoop yt te waai?"
Mnr Tinus de Jager jy moet so bietjie slimmer wees aas om jou regte nommer te gebruik...
Re: 6-24 Zeis met AO?
Posted: Fri Jun 09, 2017 2:50 pm
by Geno
Daai scopes is albel baie swak fakes...
Re: 6-24 Zeis met AO?
Posted: Fri Jun 09, 2017 3:12 pm
by joe rocket
Ek sal nie eers R500 betaal vir een van die scopes nie.
Re: 6-24 Zeis met AO?
Posted: Fri Jun 09, 2017 4:27 pm
by Capt. Yoda
Drek