Nuwe Lid
Posted: Fri Jun 09, 2017 10:20 am
Goeie more
Om af te skop wil ek graag dankie se vir die lede wat die "website" aan die gang hou en hulle kennis deel.
Ek lees al n ruk lank van die stories en elke keer leer n mens iets nuut by of val van jou stoel af soos ek lag.
Ek geniet jag en die natuur skoon speel net so n groot rol saam.
Ons as mens is maar net vir n kort tyd perk op aarde so ek maak seker ek geniet elke oomblik. Of dit nou Rots en strand hengel is in die Wes kaap en of dit nou Golf is op n Saterdag oggend is of klub skiet dag is maak ek seker ek is daar.
Ek geniet dit om te herlaai ,nie net hou dit n my besig nie maar ook uit die geweer winkels vir n kort tyd perk.
Ek is deel van SA jagter vereeniging en het my status op jag & sportsman skiet.
Ek hou niks van die laptop tik werk nie so ek skryf amper nooit iets op die groep nie - Ek sal eeder om n kamp vuur sit en na die nag geluide luister.
Groete