Page 1 of 1

Chrony F1 probleme

Posted: Tue Jun 06, 2017 6:40 pm
by Striker.
Goeie naand manne.

Ek het n chrony F1, hy het eweskielik net begin errors wys heeltyd. Sover ek bewus is het hy nie geval of n harde stamp weg nie.

As ek hom aanskakel dan wys hy amper dadelik error 3 en error 9, afwisselend.

Het dit al met iemand anders sn al gebeur? Kan ek hom regmaak of laat regmaak?

Het iemand dalk n chrony wat hy wil verkoop? As ek so aanhou sukkel gaan hy n gatjie deur sy skerm kry.

Groete
Ruann

Re: Chrony F1 probleme

Posted: Tue Jun 06, 2017 9:27 pm
by Alwin
Het jy al gekyk vir stof op die sensors?

Re: Chrony F1 probleme

Posted: Tue Jun 06, 2017 10:34 pm
by Striker.
Naand Alwin.

Ja ek het, ek het die sensor se glasies skoongemaak en seker gemaak daar is geen obstruksies pf enige iets nie.

Enige ander raad dalk?

Re: Chrony F1 probleme

Posted: Tue Jun 06, 2017 10:47 pm
by tripodmvr
Ek skiet oor Prochrono en hy werk elke keer.

Lyk my daardie gaatjie is nie ver nie.

Waar gekoop? Kan die verskaffer nie dalk help nie?

Re: Chrony F1 probleme

Posted: Wed Jun 07, 2017 3:01 pm
by Alwin
Striker. wrote:Naand Alwin.

Ja ek het, ek het die sensor se glasies skoongemaak en seker gemaak daar is geen obstruksies pf enige iets nie.

Enige ander raad dalk?
Het jy al ge-google vir daai fout-kodes? Battery-spanning?

Re: Chrony F1 probleme

Posted: Wed Jun 07, 2017 4:54 pm
by Jurie Vermaak
Ek sien in die manual is err3 tot err9 "internal codes and of no use to the user" Hulle se dan wel dat die lig dalk swak is en jy moet diffusers gebruik