Page 1 of 1

Bou van 243 Ackley

Posted: Tue Jun 06, 2017 5:38 pm
by Karooklong
Manne gee asb raad. PĂȘl van my wil 243 AI laat bou op 'n K98 aksie.


Wat sal julle aanbeveel in
loop:
lengte van loop:
twist:
kolf:
wie sal jou Ackley bou:

Hy gaan geweer uitsluitlik gebruik uit skietstoel in nag !

Waarteen skiet julle 'n 75 gr Vmax ?

Soos altyd dankie vir die raad !

Re: Bou van 243 Ackley

Posted: Tue Jun 06, 2017 7:13 pm
by Dewitt
PJ laat hy sommer met Izak by Trueworx praat, hy ken van Ackley.

Groete

Re: Bou van 243 Ackley

Posted: Tue Jun 06, 2017 8:23 pm
by vbd
+1 vir Izak jy sal sy dag maak!

Re: Bou van 243 Ackley

Posted: Tue Jun 06, 2017 8:50 pm
by wlm
PJ
Mens bou nie akkurate gewere op 'n K98 nie. >:+

Re: Bou van 243 Ackley

Posted: Tue Jun 06, 2017 8:53 pm
by Arnold
Gaan hy voer uit n k98?

Re: Bou van 243 Ackley

Posted: Thu Jul 27, 2017 10:45 am
by TianEbersohn
wlm, kan jy dalk redes gee hoekom mens nie 'n akkurate geweer op 'n K98 kan bou nie?

Re: Bou van 243 Ackley

Posted: Thu Jul 27, 2017 10:52 am
by Wouter Roets
Arnold

Al my Ackleys voer uit n M98 tipe aksies sonder enige probleme. Dit is juis die aksie wat die minste probleme sal he in die departement.

Groetnis
Wout

Re: Bou van 243 Ackley

Posted: Thu Jul 27, 2017 11:06 am
by OupaZA
Izaak ook my 223 gesny, niks probleme...

Re: Bou van 243 Ackley

Posted: Thu Jul 27, 2017 1:43 pm
by James Wilson
wlm wrote:PJ
Mens bou nie akkurate gewere op 'n K98 nie. >:+
Ekskuus tog??

Re: Bou van 243 Ackley

Posted: Thu Jul 27, 2017 2:50 pm
by wlm
Dankie manne, wou net kyk wat spring uit as ek die klip in die bos gooi.

Re: Bou van 243 Ackley

Posted: Thu Jul 27, 2017 3:05 pm
by RUPERT
Pasop die manne gooi jou dalk terug met jou klip

Re: Bou van 243 Ackley

Posted: Thu Jul 27, 2017 3:19 pm
by LoopSoosStroop
James Wilson wrote:
wlm wrote:PJ
Mens bou nie akkurate gewere op 'n K98 nie. >:+
Ekskuus tog??
Jis James, dink nou hoe sou hy geskiet het as dit 'n Howa aksie was?

++>: