Page 1 of 1
Nuwe lid
Posted: Tue Jun 06, 2017 1:37 pm
by Johan Swanepoel
Ek jag jare met 'n ou 303 sporting. Ek het so pas my 30-06 gekry. ek is lief vir die bosveld. Ek is 'n agent vir bosveld plase en plotte. Hierdie lyk na 'n lekker forum om baie te kan doen en sĂȘ en kry. Bosveld groete.
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Jun 06, 2017 3:29 pm
by neef
Welkom Johan hoop jy geniet dit hier
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Jun 06, 2017 7:33 pm
by Aart
Welkom. Ek loop met selle wapens as jy.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Jun 06, 2017 8:06 pm
by Parker
Welkom Johan.
Re: Nuwe lid
Posted: Wed Jun 07, 2017 8:38 am
by tripodmvr
Welkom Johan. Jy het my en PWV se dag gemaak met die feit dat jy jou blyplek vertoon. Geniet die lekker warm weer daar by julle. Maar knyperig hier vanoggend.
Met jou werk ken jy sekerlik baie jagplekke in en om Warmbad. 'n Betroubare jagbestemming is wat ons almal voor soek. Kyk na hierdie post
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=57996 en jy sal verstaan wat ek bedoel.