Page 1 of 1
sighttron 8x32
Posted: Sat Jun 03, 2017 3:26 pm
by bokboran
Is daar n manier om n tipe van n zero stop te maak op hom.?
sighttron 8x32
Posted: Sat Jun 03, 2017 3:44 pm
by SakoTrippel2
Neem aan jy verwys na 'n 8-32x56 Slll? Indien wel werk die volgende...PVC pyp gesny/gesaag volgends grote van gaping tussen turret se onder kant en scope buis (as mens so kan sĂȘ) het ongelukkig nie 'n foto wat kan verduidelik nie. Maar Kaptein en sy trawante het ook 'n oulike manier gekry...glo hy sal kom verduidelik.
Re: sighttron 8x32
Posted: Sat Jun 03, 2017 4:07 pm
by JacquesT (Stompe)
Bokboran, praat met Ben (een van die travante) op die forum. Hy het die een vir my gemaak vir my S3. Werk perfek.
Frans, ons sal bietjie gesels die 24ste.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170603/facb9d550a0468f62146e52ef5c8f3e8.jpg
Re: sighttron 8x32
Posted: Sat Jun 03, 2017 4:53 pm
by Capt. Yoda
Thete is it!