Page 1 of 1
"Forum af vir Reboot"
Posted: Sat Jun 03, 2017 7:39 am
by jaracal
Ons dedicated server word Maandag aand 5 Junie tussen 20h00 en 24h00 "reboot" en sal die forum vir daardie tyd af wees. Dit gee darem vir die hardcore forum manne tyd om te gaan herlaai.
Groete
Heinrich
Re: "Forum af vir Reboot"
Posted: Sat Jun 03, 2017 4:34 pm
by Pvdw
Dankie vir laat weet Heinrich
Re: "Forum af vir Reboot"
Posted: Sat Jun 03, 2017 4:49 pm
by Ashley
jaracal wrote:Dit gee darem vir die hardcore forum manne tyd om te gaan herlaai.
Groete
Heinrich
..en die wat nie herlaai nie gaan nou geforseer wees om met hul vrouens te moet gesels...

Re: "Forum af vir Reboot"
Posted: Sat Jun 03, 2017 6:40 pm
by joe rocket
Ek is in die man cave
