Page 1 of 1

Eland Bul

Posted: Wed May 31, 2017 11:03 am
by Wes261
Het groot Eland Bul te jag. Jagter hou die Vleis.
Het mooi Deulap en mooi kuif aan hom. Dit is regtig 'n baie mooi bul. Die loop in Heilbron

R15 000.00
Kontak - 072 635 5512

Re: Eland Bul

Posted: Thu Jun 01, 2017 2:37 pm
by ThinusD
Hello Wes.

Hoe oud is die Bul ?

Re: Eland Bul

Posted: Thu Jun 01, 2017 2:39 pm
by Ashley
Pragtige bul daai

Re: Eland Bul

Posted: Thu Jun 01, 2017 2:44 pm
by ThinusD
Janee Ashley

Ek sal nie omgee om so outjie te klap nie. ++>:

Re: Eland Bul

Posted: Tue Jun 06, 2017 7:16 pm
by Wes261
Ag iemand vat net die bul. Ag toe

Re: Eland Bul

Posted: Wed Jun 07, 2017 10:57 am
by gillie
Jy het 'n pm

Re: Eland Bul

Posted: Wed Jun 07, 2017 2:57 pm
by Jean Marais
Wes261 wrote:Ag iemand vat net die bul. Ag toe
En nou??

Word hy nou verniet gegee met die stelling?