RCBS 5-0-2 Skaal vir onderdele
Posted: Wed May 31, 2017 7:10 am
Bg skaaltjie se balkie se assie aan een kant is afgebreek en die stelskroefie om die skaal waterpas te kry is beskadig. Dit kan seker net vir onderdele gebruik word. Kom haal by my in Centurion.