Druk op slag dop
Posted: Thu Aug 25, 2011 6:38 pm
Hi almal.
Ek wil gou by van die ervare manne weet hoekom tekens van druk by verskillende kaliber wapens op verskillende drukke wys al is dit dieselfde soort/maak slagdop. "Flashole" bly tog standaard.
Om dit meer eenvoudig te stel, drukke wat my 303 se slagdop al mooi plat begin slaan gaan nie 'n 270 of 300WM se slagdop enige tekens laat wys nie.
Ek besef verskillende wapens werk teen verskillende drukke maar hoekom word alle primers nie al teen s? so 55 000psi plat gedruk nie? In my 303 is daar al lankal sports teen daai druk.
Peet