Page 1 of 1

Jakkalse ???

Posted: Thu Aug 25, 2011 2:27 pm
by Christo
Kan 'n Jakkals of 2 'n groot ribbok in een aand koon vreet?
[img width=560 height=420]http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... 011458.jpg[/img]
Foto geneem 24 Augustus 2011
[img width=560 height=420]http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... 011480.jpg[/img]
Foto geneem 25 Augustus 2011 - hulle het weer kom skoonmaak. Letterlik die bene skoongevreet.
[img width=560 height=420]http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... 011459.jpg[/img]
KopĀ  - o? uitgevreet
[img width=560 height=420]http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... 011456.jpg[/img]
Sleep vanaf vangplek tot hier om te vreet. Daar l? 'n paar stukkies derms oppad van die vangplek.
[img width=560 height=420]http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... 011454.jpg[/img]
Grootste van spore, ek het nog kleiner spoor ook gesien en afgeneem, dit is moeilik om te bepaal of daar meer as die 2 was, maar ek weet nie of 2 outjies so groot aptyt het nie.

Re: Jakkalse ???

Posted: Fri Aug 26, 2011 4:11 pm
by James Wilson
Cristo, as ek nou my kursus wat ek by Jacques gedoen het reg ontjou, glo ek nie dat 2 jakalse dit kan doen nie. maar jakalse verda mekaar en roep selfs mekaar as daar n groot klomp kos is. in watter werelde het dit plaasgevind?

Re: Jakkalse ???

Posted: Fri Aug 26, 2011 4:41 pm
by Francois Marais
Christo

Aasvoels, hulle sal daai bok vinnig verorber, het ook al gesien dat hulle n karkas so n ent kan sleep. Die plaas wat ek so af en toe oppas, daar vang die Cheethas redelik gereeld springbokke, presies dieselle senario. Teen die tyd wat jy die karkas kry, lyk hy net soos jou voorbeeld.

Jakkie sal natuurlik ook n draai kom maak.......

Mooi loop
Francois

Re: Jakkalse ???

Posted: Fri Aug 26, 2011 5:10 pm
by Christo
Francois Marais wrote: Aasvoels............
Nie hier by my nie, en ek was die vorige middag in die uieplantjies en daar was niks. Die eerste foto's is geneem redelik vroeg die dag. Daai skade is in 'n nag aangerig. Ek het gisteraand daar gaan roep tot so 8uur toe die wind my behoorlik daar weggewaai het. NIKS

Re: Jakkalse ???

Posted: Fri Aug 26, 2011 6:21 pm
by Francois Marais
Christo

Is moontlik dat jakkalse dit kan doen, maar nie net twee nie, dan moet hulle sommer n span wees........

Mooi loop
Francois