Page 1 of 1

Eland Bul

Posted: Thu May 25, 2017 7:12 am
by Wes261
Het groot Eland Bul te jag. Jagter hou die Vleis.
Het mooi Deulap en mooi kuif aan hom. Dit is regtig 'n baie mooi bul. Het ongelikug nie fotos nie.
R17 000
Kontak- 072 635 5512

Eland Bul

Posted: Thu May 25, 2017 11:02 am
by LRLaubscher
Wes261 wrote:Het groot Eland Bul te jag. Jagter hou die Vleis.
Het mooi Deulap en mooi kuif aan hom. Dit is regtig 'n baie mooi bul. Het ongelikug nie fotos nie.
R17 000
Kontak- 072 635 5512
Waar is dit?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Eland Bul

Posted: Thu May 25, 2017 11:07 am
by joe rocket
Erens op n plaas. :laugh:

Re: Eland Bul

Posted: Fri May 26, 2017 7:22 am
by Wes261
Die Eland loop in Heilbron

Re: Eland Bul

Posted: Fri May 26, 2017 7:45 pm
by Wes261
Die bul kan nou gaan vir R15 000. Die bul moet af.