Sal dit kan werk met Barnes 165 in 'n 308?
Posted: Tue May 23, 2017 8:39 pm
Manne, help 'n bietjie. Lyk hierdie QL lading reg?
Ek het dit aangepas nadat ek 39.8gr S335 gebruik het en net 2350fps uit dit kon kry.
Ek het dit aangepas nadat ek 39.8gr S335 gebruik het en net 2350fps uit dit kon kry.