Page 1 of 1
Optic trade eu
Posted: Tue May 23, 2017 6:30 pm
by Willeboer
Naand manne, het iemand al n scope deur die manne ingebring SA toe? Ek wil graag n Kahles K624i deur hulle koop.
Re: Optic trade eu
Posted: Tue May 23, 2017 8:33 pm
by Sako75
Ek sou wegbly.
Ek het al hulle adres lank terug opgesoek, en daai tyd het dit soos n woonstel gelyk.
Schmidt & Bender het ook vir my gese hulle is nie 'n amptelike handelaar van Schmidt & Bender nie.
Maar ek kan verkeerd wees.
Re: Optic trade eu
Posted: Tue May 23, 2017 9:01 pm
by Diesel Dog
Het al paar scopes en ringe by hulle gekoop met geen probleme , maar dit bly jou besluit.
DD
Re: Optic trade eu
Posted: Tue May 23, 2017 11:07 pm
by SakoTrippel2
Re: Optic trade eu
Posted: Wed May 24, 2017 8:13 am
by Capt. Yoda
Ek probeer al n maand n prys op 2 Atacrs uit hulle kry maar niks, soos Frans se koop daai een van Hein
Re: Optic trade eu
Posted: Wed May 24, 2017 10:05 am
by jankraay
+1
Sent from my iPhone using Tapatalk