Page 1 of 1

300wm 185 berger VLD

Posted: Tue May 23, 2017 2:38 pm
by Haasvel
Hi manne

Het bietjie hulp nodig op ladings met S385 op 185gr VLD hunting bergers.

Laai tans 70gr 190gr smk teen so 2830fps. Maar wil nou bergers toe swaai

26" truvelo 1:10 twist
CCI 250 primers
Norma doppe
TPL is tans 90,88mm

Het nog nie rerag TPL gemeet in die geweer nie.

Dan net n vraag "wats die ideale jag en papierpunt vir die 300wm in die 180-190 klas"

Sal enige raad waardeer

Thanks

Re: 300wm 185 berger VLD

Posted: Tue May 23, 2017 2:52 pm
by Nico Harris
190gr JLK is die baas.