Page 1 of 1
Gratis Balistiese program
Posted: Thu Aug 25, 2011 11:33 am
by Vlakvark
Re: Gratis Balistiese program
Posted: Thu Aug 25, 2011 11:39 am
by Beyers
Ek gebruik die program al lank, dis voldoende vir 'n idee kry vir wat jou geweer oor afstande doen.
'n Bietjie meer senior program is:
http://www.longrangehunting.com/ballistics.html
Re: Gratis Balistiese program
Posted: Thu Aug 25, 2011 11:42 am
by Raven
Vlakvark,
Die link wat jy opsit wys net 'n mannetjie wat baie "clueless" lyk....
Raven
Re: Gratis Balistiese program
Posted: Thu Aug 25, 2011 11:44 am
by Geno
Hallo manne,
Bele in Sierra Infinity se program, hy's myle voor enige ander program!
Quicktarget Unlimited is ook baie goed.
Groete,
Eugene
Re: Gratis Balistiese program
Posted: Thu Aug 25, 2011 11:44 am
by Beyers
Re: Gratis Balistiese program
Posted: Thu Aug 25, 2011 12:42 pm
by Geno
Ja ou slimgat!

Oppas, volgende keer lees ek die wind verkeerd as jy met die windbuks so lekker sniper speel. hehehe
Groete,
Eugene
Re: Gratis Balistiese program
Posted: Thu Aug 25, 2011 2:31 pm
by Christo
Try ook om Ballistic Tables Freeware te google. Hy laai lekker af en vra nie live links nie. Kan hom lekker saamvat op Laptop na baan.
Re: Gratis Balistiese program
Posted: Thu Aug 25, 2011 2:33 pm
by Vlakvark
Hi Raven by daai clueless mannetjie kliek net op [here] in tweede paragraaf
hy sal werk