Page 1 of 1

QL hulp op 22-250 asb

Posted: Mon May 22, 2017 10:27 am
by toelie
Hi Manne

Kan iemand my asb help met n lading op die roer: Dink die druk is aan die hoe kant maar die roer skiet n bars hou hier. Wil en glo ek sal die spoed moet sak.


maak: 22-250 Win CZ Varmint
twist: 1-8
loop lengte: 28.5duim/720mm
koeel: 75 gr Hornady ELD Match
kruit: s365
lot: 084/15
Dev:0.8%
doppe: Lapua
H2O:45.20gr
primer: CCI 200
max tpl: 67.38mm
gelaaide tpl: 67.00mm

Lading Gelaai: 37.70gr
Spoed: 3486 vps

Baie dankie vir die hulp
Groete Toelie