Page 1 of 1

Wie weet hoe die blou proses werk van n geweer?

Posted: Thu Aug 25, 2011 10:01 am
by Truvelloman
More mense

Kan iemand my dalk help met hoe die blou proses werk van n geweer, en ook die chemicals wat gebruik word en tips, as iemand weet asb laat weet my dalk die hulp baie waardeer.

Lekker dag

Re: Wie weet hoe die blou proses werk van n geweer?

Posted: Tue Aug 30, 2011 9:47 pm
by james 303
Bluing may be applied, for example, by immersing the steel parts of the gun to be blued in a solution of potassium nitrate, sodium hydroxide, and water heated to the boiling point, 275?F to 310?F depending on the recipe. Similarly, stainless steel parts of the gun to be blued are immersed in a mixture of nitrates and chromates, similarly heated. Either of these two methods is called hot bluing. There are many other methods of hot bluing. Hot bluing is the current standard in gun bluing, both it and either method of Rust Bluing provide the most permanent degree of rust-resistance and cosmetic protection of exposed gun metal. There are many other methods of hot bluing. Hot bluing is the current standard in gun bluing, both it and either method of Rust Bluing provide the most permanent degree of rust-resistance and cosmetic protection of exposed gun metal. Hoop dit help

Re: Wie weet hoe die blou proses werk van n geweer?

Posted: Tue Aug 30, 2011 10:39 pm
by Christoff Bosch
Naand
Kan vir jou 1 ding met sekerheid vertel dit is nie so maklik soos wat meeste mense dink om 'n geweer behoorlik te blou nie. Ek gebruik op die stadium 'n produk van Henkel chemicals wat jettyl bluing salts genoem word. Die oplossing word net met  skoon water gemeng. Dit Moet teen 'n konstante temperatuur van tussen 135 en 140 grade celsius gehou word. Indien jou temperatuur te hoog is kom die wapen ROOI uit en indien te koud GROEN. Sodra die bloutenk op temperatuur is vat dit in die meeste gevalle so 20 minute vir die wapen in die kokende oplosing om ordentlik te blou.Jy kan verseker weet meeste wapensmede gaan jou nie sommer minder as R900 vir die blou van 'n jaggeweer vra nie. Voorbereiding is bitter belangrik aangesien geen vetkolle of krapmerke op die staal mag wees voor jy dit in die tenk plaas nie,aangesien dit die afwerking gaan bederf.
Vra maar as jy nog iets wil weet
Groete
Christoff

Re: Wie weet hoe die blou proses werk van n geweer?

Posted: Tue Aug 30, 2011 11:43 pm
by baboonstalker
Christoff,
Ek het op Henkel se website gaan kyk maar kon niks van Jettyl Blue kry nie. Het jy dalk 'n link na die pruduk?

Dankie
Pieter

Re: Wie weet hoe die blou proses werk van n geweer?

Posted: Wed Aug 31, 2011 9:04 am
by Gerard
Daar was eenmaal 'n artikel in Magnum oor hoe om jou geweer by die huis oor te blou.  Daardie artikel het vir my meer blou werk ingebring as wat ek seker tesame in die vorige twee jaar ingekry het.  Daar is een manier om 'n item, die lengte van 'n geweer, te blou en dit is met die regte toerusting.

Skakel vir Jetal sout:

http://www.chemicalcontacts.co.za/decor.htm

Re: Wie weet hoe die blou proses werk van n geweer?

Posted: Thu Sep 01, 2011 6:47 pm
by TikkaT3
Ek het 'n .22 met Birchwood Casey's Super Blue oorgedoen. Stem saam dat die voorbereiding krities is. Ek het ook Birchwood's se blue en rust remover gebruik vir voorbereiding. Dit het oraait uitgekom maar defnetief nie 'n professionele job nie!

Re: Wie weet hoe die blou proses werk van n geweer?

Posted: Sat Sep 03, 2011 11:40 am
by Christoff Bosch
Hallo da.
Die produk is jetal salts

Re: Wie weet hoe die blou proses werk van n geweer?

Posted: Tue Sep 20, 2011 3:11 pm
by Vlakvark
Het die op Brownells se Web blad gekry


Steve Acker. DVD format. You?re virtually looking over Acker?s shoulder as he performs each step and explains the how, what and why. Excellent instructional source that describes the process step-by-step; great for the beginner or seasoned professional. 1 hour, 16 minutes. An excellent beginner?s guide to hot bluing. Covers everything from basic setup to trouble-shooting. Explains the steps, selecting the best equipment, and setting up your bluing room, plus the importance of cleaning and preparation. Explains each step as it is performed, and gives you a first hand look at excellent results from hot bluing.


http://www.brownells.com/.aspx/pid=2641 ... ARMS_VIDEO