CRKT M16-14SFG mes te koop. Verkoop
Posted: Sat May 20, 2017 5:01 pm
Ek het hierdie mes nuut gekoop en baie by my gedra. Ek dra nou ‘n kleiner mes wat nie soveel aandag trek as ek ‘n boks oopsny nie.
Een van die skroefies wat die belt clip vashou, het verloor. Verder is die mes in ‘n goeie, gebruikte toestand.
https://www.crkt.com/m16-14sfg-special- ... tions.html
R700. Posgeld vir die koper. Ek is in Bloemfontein.
Groete
Walter
http://i1265.photobucket.com/albums/jj514/olafwalter/CRKT/DSC03297.jpg~original