Jakkals roep
Posted: Thu Aug 25, 2011 8:06 am
Kerels.
Waar doen 'n mens die jakkalroep kursusse?
Ek wil nie die goed kommersieel skiet soos baie van julle nie, maar ek het 'n klomp vriende wat probleme het met die jakalse,en hulle is ook glad nie touwys nie.
Die jakkies in die noorde is nie so skelm soos die outjies in die platland van die suide nie, so ek weet dit gaan baie makliker gaan die kant. Ek wil net nie graag Beaufort wes toe ry vir 'n kursus nie. So as daar 'n kursus is nie te ver van Pretoria nie sal dit bakgat wees. Hoeveel tyd gaan ek nodig he vir 'n kursus? Dag, Dae of weke?
Gee asb terugvoer?
Groetnis