Page 1 of 1

Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98

Posted: Thu May 18, 2017 7:46 am
by Swede
Ek doen bietjie ladingontwikkeling vir die 30-06,skiet n paar groepe, kom by die huis vee wapen af kom ek agter die voorste ring is los op die stud. Dit was goed vasgedraai toe ek Las dit nagegaan het. Watter ander opsies het ek of moet ek loctite smeer. Geen wonder my groepe nie na wense was nie

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98

Posted: Fri May 19, 2017 2:49 pm
by Morne Van Der Merwe
Hi Swede,

Ek het die 2 stuk warne weaver rails opgesit met Nightforce ultralite ringe. So ver geen probleme.

Groete
Morne

Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98

Posted: Fri May 19, 2017 3:03 pm
by Gian_dP
Ek het gesukkel om my scope ver genoeg terug te mount. Het n picatinny rail laat maak. Kan nou scope baie verder terug mount en hoef nie oor los studs ens te wonder nie.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98

Posted: Fri May 19, 2017 5:14 pm
by Swede
Gian_dP wrote:Ek het gesukkel om my scope ver genoeg terug te mount. Het n picatinny rail laat maak. Kan nou scope baie verder terug mount en hoef nie oor los studs ens te wonder nie.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Waar het jy die rail gekry, ek dink dit is die beste opsie

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98

Posted: Fri May 19, 2017 5:17 pm
by Gian_dP
Geweersmit by Wildman, Geoffery Baraball, het dit vir my gemaak.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98

Posted: Mon May 22, 2017 6:02 am
by Swede
Gian_dP wrote:Geweersmit by Wildman, Geoffery Baraball, het dit vir my gemaak.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
As jy bietjie tyd het plaas n foto van die rail, sal dit waardeur

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98

Posted: Mon May 22, 2017 7:25 am
by Gian_dP
Swede wrote:
Gian_dP wrote:Geweersmit by Wildman, Geoffery Baraball, het dit vir my gemaak.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
As jy bietjie tyd het plaas n foto van die rail, sal dit waardeur

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sal vanaand opsit

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98

Posted: Wed May 24, 2017 10:04 am
by Swede
Gian_dP wrote:
Swede wrote:
Gian_dP wrote:Geweersmit by Wildman, Geoffery Baraball, het dit vir my gemaak.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
As jy bietjie tyd het plaas n foto van die rail, sal dit waardeur

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sal vanaand opsit

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Gian jy het seker vergeet ;D

Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98

Posted: Wed May 24, 2017 10:41 am
by Gian_dP
Swede wrote:
Gian_dP wrote:
Swede wrote: As jy bietjie tyd het plaas n foto van die rail, sal dit waardeur

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sal vanaand opsit

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Gian jy het seker vergeet ;D
Jammer! Sal vanaand.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98

Posted: Thu May 25, 2017 6:53 am
by Gian_dP
As jy bietjie tyd het plaas n foto van die rail, sal dit waardeur

Sent from my SM-G950F using Tapatalk[/quote]
Sal vanaand opsit

Gian jy het seker vergeet ;D[/quote]
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170525/223fe7abd0f92553346c658a05eb165e.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20170525/d59ca91b3d2d1183227486af72947871.jpg

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98

Posted: Thu May 25, 2017 6:59 am
by Swede
Dankie Gian, dit lyk baie mooi!!!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98

Posted: Thu May 25, 2017 8:23 am
by Swede
Watter ringe gebruik jy? is dit die laagste wat jy die scope kon monteer en is dit 'n 0 MOA rail. Jammer oor al die vrae.

Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98

Posted: Thu May 25, 2017 8:35 am
by Gian_dP
Burris xtr medium. Scope kan laer wees, ek het die ringe gehad. Met cheekpiece kry ek goeie cheek weld.
20 moa rail

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98

Posted: Thu May 25, 2017 8:40 am
by Swede
Baie dankie vir jou moeite ;D

Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98

Posted: Mon Jun 05, 2017 8:21 am
by Swede
Het toe 'n rail by Lynx gekry vir my Musgrave, dit is gister geboor en monteer, my probleme met die stud basis is hopelik nou 'n ding van die verlede. Dankie Hercules vir jou opinie en advies hieromtrent. Hier is 'n foto.

20170605_071100 (640x480).jpg

Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98

Posted: Mon Jun 05, 2017 9:10 am
by Hercules Louw
Plesier.
Met daardie tipe montering kan jy seker wees daar is geen spanning oor jou teleskoop nie. Nou moet die groepering ook net reg wees.

Re: Alternatiewe scope basis vir Musgrave K98

Posted: Mon Jun 05, 2017 9:32 am
by Gian_dP
Bly jy het reggekom. Lyk goed!

Sent from my SM-G920F using Tapatalk