Page 1 of 1

18 kg Rooikat

Posted: Wed Aug 24, 2011 8:21 pm
by Nico de Jager
Jis Manne
Ons kon uiteindelik hierdie rooikatmannetjie uitoorle en vang.
[img width=360 height=480]http://i864.photobucket.com/albums/ab20 ... C07043.jpg[/img].
Hy weeg n volle 18 kg. Maaginhoud is nog onbekend.
Groete
Ribbok

Re: 18 kg Rooikat

Posted: Wed Aug 24, 2011 8:57 pm
by douw
Goeie genugtig!!

Re: 18 kg Rooikat

Posted: Wed Aug 24, 2011 9:06 pm
by Geno
Mooi kat daardie!

Groete,
Eugene

Re: 18 kg Rooikat

Posted: Wed Aug 24, 2011 9:59 pm
by MEERKAT
Is dit van lekker eet dat hulle so groot word?

Ribbok jy boer nie miskien naby Muiskraal?

Mooi loop
MEERKAT

Re: 18 kg Rooikat

Posted: Wed Aug 24, 2011 10:00 pm
by C.J.
Daai kat wil opgestop word, dis 'n meneer!!

C.J.

Re: 18 kg Rooikat

Posted: Wed Aug 24, 2011 10:07 pm
by Nico de Jager
Meerkat, praat jy van Muiskraal naby Ladismith Kaap? Ek boer naby Riversdal, maar ek weet waar Muiskraal is.
CJ hy lyk my klaar styfgestop.
Groete
Ribbok

Re: 18 kg Rooikat

Posted: Wed Aug 24, 2011 10:27 pm
by Ponkie
Oom Nico

Netjiese kat daai! Oom hom in die yster of hok gevang?

Groetnis
Ponkie

Re: 18 kg Rooikat

Posted: Thu Aug 25, 2011 5:59 am
by whisper
:o :o Dit is omtrent n groot kat, mooi gedoen Ribbok!

Whisper.

Re: 18 kg Rooikat

Posted: Thu Aug 25, 2011 7:44 am
by BLOK
Aitsa, masiewe rooie hy lyk of hy al lekker geeet het in sy leeftyd. :o

Blok

Re: 18 kg Rooikat

Posted: Thu Aug 25, 2011 8:23 am
by herley
Liewe ouers maar hy is groot

Re: 18 kg Rooikat

Posted: Thu Aug 25, 2011 9:12 am
by Raven
Dis nou 'n ordentlike katĀ  :o
So 'n kat kort 'n opstopĀ  ;)

R

Re: 18 kg Rooikat

Posted: Fri Aug 26, 2011 7:12 pm
by BOATS
So moet n rooikat mos lyk.

Re: 18 kg Rooikat

Posted: Fri Aug 26, 2011 7:33 pm
by JohanvB
Ek besef dat hierdie dier 'n pes is by sommige boere en dat hulle groot skade aan rig maar bly dit 'n mooi dier, en is dit jammer dat hulle geskiet moet word.

Re: 18 kg Rooikat

Posted: Sun Aug 28, 2011 8:17 pm
by theedge
Dit is n groot kat geluk