Page 1 of 1

Scope herstel

Posted: Fri Aug 21, 2009 7:05 pm
by 222
Wie doen herstelwerk?

Re: Scope herstel

Posted: Fri Aug 21, 2009 7:10 pm
by 222
askuus

Ek verstaan die goete nie so mooi nie maar soek asb in my onnoselheid raad. Wie in SA (New SA) herstel of is agente vir Weaver teleskope? My TELESKOOP is uit (Oom Am dit is NIE die rede vir die mis-skiet nie hoor ::) ::) :P)

Re: Scope herstel

Posted: Sat Aug 22, 2009 10:25 pm
by Ambessa
Hallo 222
222 wrote:...herstel of is agente vir Weaver teleskope? My TELESKOOP is uit (Oom Am dit is NIE die rede vir die mis-skiet nie hoor ::) ::) :P)
...nee, dit is reg man, ons weet 'n man moet darem vir sy wiekets keer... ;D

Ambessa

Re: Scope herstel

Posted: Tue Aug 25, 2009 9:34 am
by JACQUES BOTHA
222
wat is fout met die scope. as dit die kruishaar is ....die antwoord wat ek in b loem gekry het is kort en kragtig ....SORRY...koop n ander scope.
as dit iets anders is ...kan daar dalk gunsmiths wees wat jou kan help....
laat weet maar wat is fout, as dit oor misskiet gaan, vra oom leeu , verander van die stoel na die raam (grappie hoor)

Re: Scope herstel

Posted: Tue Aug 25, 2009 9:40 am
by 222
Die deel waar jy links en regs stel se "pennetjie" wat die kliks gee het gegaan.

Re: Scope herstel

Posted: Mon Sep 14, 2009 9:01 am
by Ja3
74x3

Ek hoop jy kom reg. Indien jy egter nie, probeer bietjie vir Tewis. Ek sien hy't altyd 'n plan.
Weet wel dat hy sy bes sal doen, alhoewel dit 'n tydjie kan neem.

Ja3