Page 1 of 1

Nuwe scope gaan toets

Posted: Fri May 12, 2017 9:14 am
by Kubus
Varkie 2.jpg
Varkie 1.jpg
Ek koop onlangs vir my n nuwe Lynx LX2 2.5-15 x 50 en nadat ek hom monteer het, besluit ek om verlede week laatmiddag n vark te loop soek.
Kry toe die outjie so op 130m.
Ek is mal oor die scope, het die vark geskiet teen sterk skemer, en hom lekker gesien.

Re: Nuwe scope gaan toets

Posted: Fri May 12, 2017 9:34 am
by Ben Remington
Baie mooi vark....geniet jou scope.

Re: Nuwe scope gaan toets

Posted: Fri May 12, 2017 2:41 pm
by ruaanb
netjies, dit is bitter lekker scopes, het self een op my seun se 222.

Re: Nuwe scope gaan toets

Posted: Fri May 12, 2017 3:11 pm
by Springkudu
Mooi vark

Re: Nuwe scope gaan toets

Posted: Fri May 12, 2017 7:05 pm
by Pvdw
Nee nee, 1 vark sĂȘ niks. As ek jy was het ek nog darm so 2 ander ook loop skiet!!