Page 1 of 1

Kees is sonder gees!

Posted: Thu May 11, 2017 1:07 pm
by dawiec
My 6.5 RPR kon darem die naweek sy eerste bloed proe. het die mannetjie en nog 'n wyfie langs mekaar geskiet.

Re: Kees is sonder gees!

Posted: Thu May 11, 2017 1:09 pm
by Ashley
Netjies man!
Lekker groot slagtande daar...

Re: Kees is sonder gees!

Posted: Thu May 11, 2017 4:07 pm
by win270
Nou moet jy net daardie skedel by jou ingang ophang en dan sien jy hoe die kriminele verby hou!!

:laugh:

Re: Kees is sonder gees!

Posted: Thu May 11, 2017 4:12 pm
by dawiec
lol...my vrou sal my nooit toelaat nie!! :)

Re: Kees is sonder gees!

Posted: Thu May 11, 2017 9:15 pm
by WicusdP
Dawie....wat maak jy met die karkas?
Ek het 'n vriend hier in die kaap wat 'n karkas benodig vir 'n biologie/mediese projek.
Laat weet asb as jy dalk 'n karkas beskikbaar het.

Op watter afstand het jy hulle platgeskiet?
Watter punte skiet jy op jou Creed?

Re: Kees is sonder gees!

Posted: Fri May 12, 2017 10:02 am
by dawiec
hi Wicus

Het die karkaste verbrand!
as ek weer gaan en kry nog sal ek jou kontak