Page 1 of 1
Bulle rugby
Posted: Thu May 11, 2017 11:51 am
by Chevvy SS
Die Lions speel teen die Bulle.
Halftyd is die score 49-0 vir die Lions. Kwagga Smit het al die drieë gedruk. Die res van die Lions besluit om te gaan braai en Kwagga moet maar alleen verder speel.
Na die game kom Kwagga by die res. Hulle vra wat was die score. Kwagga se 96-3 vir die Lions. Die hele span is die kwaad en vra hoe die duiwel kry die Bulle 3 punte.
Kwagga se dis toe hy n Geel kaart gekry het.
Re: Bulle rugby
Posted: Thu May 11, 2017 1:09 pm
by Jakman
Re: Bulle rugby
Posted: Thu May 11, 2017 1:11 pm
by Ashley
Re: Bulle rugby
Posted: Thu May 11, 2017 1:55 pm
by LoveHenties
Sien hulle het Straus gedrop vir Saterdag se game.
Re: Bulle rugby
Posted: Fri May 12, 2017 10:05 am
by FCLoretz
Chevvy die draad se opskrif by homself is 'n grap, jy het net nodig gehad om 'n smiley by te sit.
Re: Bulle rugby
Posted: Fri May 12, 2017 3:54 pm
by Fanta300
LoveHenties wrote:Sien hulle het Straus gedrop vir Saterdag se game.
Glo beseer
Re: Bulle rugby
Posted: Fri May 12, 2017 7:04 pm
by Pvdw
Re: Bulle rugby
Posted: Fri May 12, 2017 8:02 pm
by Hansieslim
Pvdw...
Dis maar moeilik om aan te hou ondersteun jong. Ek kan die lokale gespot hanteer,. Kyk...as bulondersteuners mekaar al begin spot dan moet jy weet ons is down in die dumps. Dis net op daai Weskustrippie in Desember wat ek liefs nie my bloubuluitrusting openlik dra nie. Maar soos n ou Oom al gesê het..as die geel speek onder is, dan het die wiel weer gedraai. NM moet net asb nie veel self die wa en span osse lei nie....
Re: Bulle rugby
Posted: Thu May 18, 2017 11:24 am
by Geno
Leeu ondersteuner stap by 'n kroeg in met sy klein Jack Russel onder die arm.
"Kan ek en my hondjie die Leeus vs Bulls game hier kyk"? :vra hy.
Die Barman sê:"Eintlik word diere nie hier toegelaat nie maar as jy en die hond julle gedra kan julle kyk. Ek soek geen klagtes nie".
Binne die eerste minuut teken die Leeus die eerste punte aan met 'n strafskop. Die hondjie spring los en begin die oulikste toertjies doen.
Die barman is baie beindruk en sê: "die hond is so oulik, wat doen hy as die Bulle 'n drie druk?".
Die Leeu ondersteuner antwoord:" ek weet nie, ek het hom nou eers 5 jaar.
Re: Bulle rugby
Posted: Thu May 18, 2017 1:08 pm
by FHM
Ek het self gelag vir die puntige twee grappe!
Wag julle bksims - die wiel draai......tik-tok-tik-tok
Re: Bulle rugby
Posted: Thu May 18, 2017 1:20 pm
by joe rocket
Wanneer gaan hy draai?
Re: Bulle rugby
Posted: Fri May 19, 2017 7:13 pm
by Hansieslim
Nie hierdie jaar nie. Beslis nie.
Wat vir my die beste is, is dat Loftus nou nog meer blouer is as voorheen.....Daai leë blou stoele
Re: Bulle rugby
Posted: Sun May 21, 2017 11:00 am
by cobus s
Re: Bulle rugby
Posted: Sun May 21, 2017 1:43 pm
by Diesel Dog