Page 1 of 1
Kyk wat maak n olifant as jy lol met sy kinders.
Posted: Thu May 11, 2017 8:19 am
by joe rocket
Dit is ongelooflike fotos.
Re: Kyk wat maak n olifant as jy lol met sy kinders.
Posted: Thu May 11, 2017 8:20 am
by joe rocket
.
Re: Kyk wat maak n olifant as jy lol met sy kinders.
Posted: Thu May 11, 2017 8:22 am
by matewis
Wow, dankie vir die deel Joe, dis werklik besonders. Niks klop Afrika se natuur nie
Re: Kyk wat maak n olifant as jy lol met sy kinders.
Posted: Thu May 11, 2017 8:28 am
by Eugene
Dis nice foto's daai Joe, maar dis nie dieselfde buffel nie...
Re: Kyk wat maak n olifant as jy lol met sy kinders.
Posted: Thu May 11, 2017 8:31 am
by vossie1
Dit is baie nice fotos, maar twee verskillende insedente. Daie is n vrek mooi Buffel
Re: Kyk wat maak n olifant as jy lol met sy kinders.
Posted: Thu May 11, 2017 8:37 am
by LoopSoosStroop
Daai arme klein Ollie, wonder of hy dit gemaak het.
Re: Kyk wat maak n olifant as jy lol met sy kinders.
Posted: Thu May 11, 2017 10:20 am
by Ashley
Het ook daai gevoel gekry die buffels is verskillend.
Maar tog ongelooflik om te sien hoe daai olifant n sterk buffel soos n speelding laat lyk!
Re: Kyk wat maak n olifant as jy lol met sy kinders.
Posted: Thu May 11, 2017 12:50 pm
by finch
Ek dink ek het nou die dag harder as daai buffel geval
Re: Kyk wat maak n olifant as jy lol met sy kinders.
Posted: Fri May 12, 2017 9:55 pm
by theedge
Baie mooi fotos
Re: Kyk wat maak n olifant as jy lol met sy kinders.
Posted: Sat May 13, 2017 6:47 am
by gbvl
Lekker om te sien as die "buffels" in die lewe hulle gat sien
Sent from my SM-G930F using Tapatalk