Page 1 of 1
Sable Jag
Posted: Wed May 10, 2017 11:02 am
by Wes261
Een horing is gebreek op Sable. R19 000 Sonder BTW.
kontack Nom: 072 635 5512
Re: Sable Jag
Posted: Wed May 10, 2017 11:33 am
by Frederik
Mooi bul met gewerkte horings.
Re: Sable Jag
Posted: Wed May 10, 2017 7:00 pm
by Wes261
Prys het gesak na 19k. Die twee bulle moet val so gou as moontlik
Re: Sable Jag
Posted: Wed May 10, 2017 7:15 pm
by HoggerNaut
2 bulle?
Hoe lyk die ander een?
Re: Sable Jag
Posted: Thu May 11, 2017 9:04 am
by Drenalinjunkie
Waar is hy te jag?