Page 1 of 1

6.5 x 55 lading ( spoed)

Posted: Wed Aug 24, 2011 9:02 am
by Rasmus
Goeie Dag manne

Ek het vir Arnold gevra of hy my kan help met n lading(spoed) op Quickload maar die arme man is sterk besig om nog uit te pakĀ  ;) Ek wil graag die naweek bietjie skiet met die gun.....

My data is soos volg

Geweer: Ruger 6.5 x 55
Doppe: Remington
Koe?l: Nosler Ballistic tip Hunting 120gr
H2O Kapasiteit 59.5gr
Kruit S 365
Twist 1:8
Looplengte 22"
Primer CCi 200
Tpl 78.42 dan is die koe?l in die lands wat sal julle aanbeveel moet ek dan my TPL 77.42 maak dan is ek mos 1mm van lands af?

As iemand my dalk kan help met n aanduiding van wat ek behoort te kan doen met die 120gr sal ek dit baie waardeur.

Groete

Rasmus

Re: 6.5 x 55 lading ( spoed)

Posted: Wed Aug 24, 2011 9:08 am
by Geno
Rasmus,
PM my jou e-mail adres dan help ek jou.

Groete,
Eugene

Re: 6.5 x 55 lading ( spoed)

Posted: Wed Aug 24, 2011 3:07 pm
by Arnold
Ja manne, ek is toe onder die werk en het nie soos in die verlede QL hier by die werk geinstalleer nie.
Die nuwe huis hou my ook besig en elke aan is daar iets om te doen. Ek het nog nie eers 'n kans of plek gekry waar ek my herlaai goed kan uitpak nie. Nou kan ek nie eers gaan skiet nie want ek het nie gelaaide ammo nieĀ  >:(

Re: 6.5 x 55 lading ( spoed)

Posted: Wed Aug 24, 2011 4:38 pm
by Rasmus
Sterkte Arnold!!

Jy gaan ook nou in n mens verander!! Kan mens nie hier n spieel ophang nie, kan mens nie hier n gordyn reling ophang nie, kan mens nie hier n skildery ophang nie ens ens ens........ ;)