Page 1 of 1
Nuwe leer "Gun Belt"
Posted: Wed May 10, 2017 7:35 am
by Springkudu
Manne,
Ek is in die proses om te kyk na 'n nuwe leer "gun belt". Na al die navorsing het ek toe besluit die beste kwaliteit en opsie is die Ross produk, net om op die webtuiste te kom en uit te vind hy is nie meer in die bedryf
Waar kan ek nog kyk vir 'n ordentlike leer belt? Dit moet ongelukkig leer wees want ek dra dit saam met my werks broeke.
Enige advies sal waardeer word.
Re: Nuwe leer "Gun Belt"
Posted: Wed May 10, 2017 8:47 am
by Supacow
Kyk ook Looper gunbelt van Hailstorm vir n meer formele look
Re: Nuwe leer "Gun Belt"
Posted: Wed May 10, 2017 8:52 am
by Viking
Kontak my o83 drie nul drie 0948
Re: Nuwe leer "Gun Belt"
Posted: Wed May 10, 2017 8:53 am
by Carl
Kudu watter size is jy? Ek het 'n Ross belt wat moet gaan, dit het nie baie gewerk nie. Dis die bree polisie tipe.
Anders kan ek net met lof van die Loopers praat! Maar jy moet mooi meet, ek het gewerk op hul riglyne en het net 2 gaaitjies om meet te werk. Daar is natuurlik ander wat in Amerika gemaak word so Looper is nie al nie. Ek glo almal gaan jou beslis 'n paar hele jaar hou.
Daar is ook 'n paar manne by die markte wat weet hoe om 'n leer gordel te maak. Ek het een by Sedgefield gekoop - die "sales pitch" was - jy kan 'n Land Rover met die ding sleep. Dis 'n gewone bruin en brons leer gordel met dubbel gate. Leer is dik en stewig sonder die "Kydex" insetsel.
Re: Nuwe leer "Gun Belt"
Posted: Wed May 10, 2017 8:54 am
by Gerhardu
Rogue se buffel leer belt. Dra myne al 6 jaar elke dag of dit nou dans,kerk en werk is. En selfs jag.
Re: Nuwe leer "Gun Belt"
Posted: Wed May 10, 2017 3:57 pm
by Springkudu
@viking - Dankie vir die tyd op die foon, waardeer
@carl - Defenitief te klein vir jou belt, ek dra 'n 50 broek!!! Baie dankie vir die offer
@gerhardu - Ek het gekyk op hulle webtuiste, lyk baie goed en goed geprys
Re: Nuwe leer "Gun Belt"
Posted: Wed May 10, 2017 4:05 pm
by Carl
Springkudu wrote:@carl - Defenitief te klein vir jou belt, ek dra 'n 50 broek!!! Baie dankie vir die offer
50 duim plus bul!?

Re: Nuwe leer "Gun Belt"
Posted: Wed May 10, 2017 6:03 pm
by Springkudu
Korrek oom
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe leer "Gun Belt"
Posted: Wed May 10, 2017 8:27 pm
by cvr
Crossleather.co.za
Sent from my GT-N7000 using Tapatalk