Page 1 of 1

35 Jaar oue Swarovski verkyker

Posted: Tue May 09, 2017 4:04 pm
by Jurie
Ek het n 35 jaar oue Swarovski verkyker wat nie meer 100% helder is nie.
Wat sal die beste wees om te doen?
Stuur ek hom na n agent toe en dat hy dalk fabriek toe gaan vir n makeover, en na wie toe?

Sal enige raad wardeer.

Re: 35 Jaar oue Swarovski verkyker

Posted: Tue May 09, 2017 4:09 pm
by Hein22
Whylo is die swarovski agente, ek sou begin deur hulle te kontak.

Re: 35 Jaar oue Swarovski verkyker

Posted: Tue May 09, 2017 6:32 pm
by TSG
Hein22 wrote:Whylo is die swarovski agente, ek sou begin deur hulle te kontak.
Yip they are the people. I took mine in for a broken eye piece. Fitted a new one and did a mini service as part of the deal. They will also send them back to Swarovski Austria, if that is required. There is a postage cost involved if sending to the factory.

Sent from my SM-G935F using Tapatalk

Re: 35 Jaar oue Swarovski verkyker

Posted: Fri May 19, 2017 7:14 am
by Jurie
Hello Gents.

I contacted Whylo, swarovski and they reported back that Austria cannot help me as they have not parts for that model.
Do anyone know who I can contact in SA that can be trusted to do a good checkup on it.

Re: 35 Jaar oue Swarovski verkyker

Posted: Fri May 19, 2017 8:18 am
by Supacow
Dalk het Lynx parte vir daai farlooker

Re: 35 Jaar oue Swarovski verkyker

Posted: Fri May 19, 2017 8:54 am
by Jurie
Ek sal hulle ook kontak. Ek dink nie die verkyker het enige parte nodig nie, net n goeie diens/ skoonmaak dan sal hy weer 110% wees....
Hy kyk noy so 90% so hy skop nog eintlik ander se g@t.... lol

Re: 35 Jaar oue Swarovski verkyker

Posted: Fri May 19, 2017 11:13 am
by THOMAST
Jurie, daar is nie dalk swam wat groei tussen die lense nie? Dis 'n doodsvonnis vir 'n kameralens- agente weier eenvoudig om sulke lense skoon te maak want hulle is bang vir kruis kontaminsie

Re: 35 Jaar oue Swarovski verkyker

Posted: Sat May 20, 2017 9:22 am
by Jurie
Ek dink nie dit is enige swam wat binne is nie.
Sover probeer ek nog iemand opspoor wat my kan help. Ek het al n paar probeer maar nog niks posetiefs terug gekry nie.

Re: 35 Jaar oue Swarovski verkyker

Posted: Sat May 20, 2017 11:31 am
by OosKaapJagter
Daardie lyk net soos my pa se ou "Army" verkyker. Ek sien so paar plekke daar in Kaapstad wat spesialiseer in die herstel van fotografiese toerusting en dit sluit lense en verkykers in:
http://photographicrepairs.co.za/repairs/
http://www.cameraland.co.za/cameraland- ... era-repair
http://www.cameratek.co.za/storepage3180381.aspx

Re: 35 Jaar oue Swarovski verkyker

Posted: Sat May 20, 2017 11:41 am
by Jurie
Cameraworld in Bellville het terug gekom en gese hy het n afgetreede oomie wat syne almal doen en hy gaan hom kontak...
So hopenlik sien hy kans vir dit... Die ou se ook dat die ou verkykers vir so 700 Euro op e-bay verkoop...

Re: 35 Jaar oue Swarovski verkyker

Posted: Sat May 20, 2017 10:08 pm
by Meteor
Daar was n rukkie terug so een of n Zeiss by Bayguns in Mosselbaai vir omtrent R2500. Weeg net op as dit nie dalk n beter opsie is om te vervang.

Re: 35 Jaar oue Swarovski verkyker

Posted: Mon May 22, 2017 7:52 pm
by 470rigby
Moet se ek was baie teleurgesteld met Whysall/Swarovski se diens onlangs.
Ek het 'n 4x Swarovski by iemand geruil wat BAIE lank in 'n winkel gele het. Die teleskoop was nog nooit gebruik nie (26 jaar lank in winkel gele!) Al wat fout was, was dat die smeermiddel wat dit moontlik maak om die okkuler te stel/draai, hard geword het, so dit kon nie meer draai en fokus nie. Toe ek dit vir die agente neem was hulle redelik bot en gese die waarborg het verval en hulle kan dit nie regmaak nie. Ek vind dit baie moeilik om te glo, want dis net die smeermiddel wat vervang moet word, maar nou ja....