Page 1 of 1
Die Boere in die Kaap
Posted: Fri May 05, 2017 5:38 pm
by Sangoma (IAN)
Lyk my dit gan nou nog slegter met die boere in die Kaap
Re: Die Boere in die Kaap
Posted: Fri May 05, 2017 10:14 pm
by Chevvy SS
Nou is 13mm aan diens! Bel hom oor 'n week by AVBOB.
Re: Die Boere in die Kaap
Posted: Sat May 06, 2017 5:47 am
by Hansieslim
LOL
Re: Die Boere in die Kaap
Posted: Sat May 06, 2017 1:38 pm
by Boesman10
Ai ons sukkel maar hier in die Paarl jong.
Re: Die Boere in die Kaap
Posted: Sat May 06, 2017 2:45 pm
by joe rocket
Hier loop baie hoofpyne rond. Dis hoekom.