Page 1 of 1

2nd Hand basisse vir my CZ

Posted: Thu May 04, 2017 7:24 am
by Christo J
Dagse almal.

Eks opsoek na 2nd hand basisse vir my nuwe CZ. Ek gaan Burris XTR ringe opsit maar benodig die basisse. As iemand dalk het wat rondle, wat nog mooi lyk, laat weet my asb sodat ek dit kan oorkoop.

Groetnis

Christo
0828742572

Re: 2nd Hand basisse vir my CZ

Posted: Thu May 04, 2017 7:55 am
by Gerhardu
Christo ekt vir jou Leupold 30mm ringe wat oppas sonder basisse en dan het ek 25mm Thor ringe wat ook opgesit word sonder basisse. Sou jy belangstel. Alby is splinter nuut.

Groete
Gerhardu

Re: 2nd Hand basisse vir my CZ

Posted: Thu May 04, 2017 12:12 pm
by Christo J
Thx Gerhard. Sit asb prys en nommer op indien ek verder mag belang stel.

Re: 2nd Hand basisse vir my CZ

Posted: Thu May 04, 2017 12:19 pm
by Gerhardu
Plesier.
R1800.00 vir albei onderhandelbaar
082 3766 6688

Re: 2nd Hand basisse vir my CZ

Posted: Thu May 04, 2017 12:48 pm
by Christo J
Ek kyk net na die Leupolds, 30mm buis. Prys op hom asb Gerhard.

Re: 2nd Hand basisse vir my CZ

Posted: Thu May 04, 2017 1:41 pm
by Gerhardu
R1000.00
Posgeld uitgesluit.

Re: 2nd Hand basisse vir my CZ

Posted: Thu May 04, 2017 5:26 pm
by twinhunter
Christo J wrote:Dagse almal.

Eks opsoek na 2nd hand basisse vir my nuwe CZ. Ek gaan Burris XTR ringe opsit maar benodig die basisse. As iemand dalk het wat rondle, wat nog mooi lyk, laat weet my asb sodat ek dit kan oorkoop.

Groetnis

Christo
0828742572
Hallo Christo,

Watter model CZ het jy? Ek het Warne QD mounts vir die 550 as jy sou belangstel.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 2nd Hand basisse vir my CZ

Posted: Thu May 04, 2017 7:30 pm
by Christo J
twinhunter wrote:
Christo J wrote:Dagse almal.

Eks opsoek na 2nd hand basisse vir my nuwe CZ. Ek gaan Burris XTR ringe opsit maar benodig die basisse. As iemand dalk het wat rondle, wat nog mooi lyk, laat weet my asb sodat ek dit kan oorkoop.

Groetnis

Christo
0828742572
Hallo Christo,

Watter model CZ het jy? Ek het Warne QD mounts vir die 550 as jy sou belangstel.

Eks so blerrie stupid met die goed. Ek sal eers moet hoor. Dankie in elk geval.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 2nd Hand basisse vir my CZ

Posted: Wed Jun 21, 2017 6:45 pm
by Pappabeer
Twinhunter en Gerhardu. Is een van julle stelle 30mm ringe vir n CZ/Brno nog beskikbaar?

Re: 2nd Hand basisse vir my CZ

Posted: Wed Jun 21, 2017 8:56 pm
by twinhunter
Pappabeer wrote:Twinhunter en Gerhardu. Is een van julle stelle 30mm ringe vir n CZ/Brno nog beskikbaar?
Naand Pappabeer,ek het die QD 30mm Warne ringe vir die CZ550


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 2nd Hand basisse vir my CZ

Posted: Wed Jun 21, 2017 9:45 pm
by Pappabeer
Jy het n PM

Re: 2nd Hand basisse vir my CZ

Posted: Tue Jun 27, 2017 11:38 am
by Hennie van der Merwe
Ek het ook 'n stel 20 MOA basisse en 30mm ringe (Thor) beskikbaar vir 'n CZ550 as daar belangstelling is.
R1500.00 vir alles. Ek het myne op gesit en dadelik afgehaal. So te sĂȘ splinternuut.

Nuwes kos R2100.00

Groete,

Hennie