Page 1 of 1

Redfield Revolution 3-9x40

Posted: Wed May 03, 2017 9:14 pm
by Jjjbay
Het iemand dalk ondervinding met hierdie scope. Ek het n geweer vandag gekoop met een van hulle op. Ek wil nie graag nog Geld spandeer as dit nie nodig is nie. Die geweer gaan grootliks gebruik word vir bos jag en nie langafstand skiet nie. Baie dankie

Re: Redfield Revolution 3-9x40

Posted: Wed May 03, 2017 9:16 pm
by Armand Steenkamp
Jjjbay ,ek het die 4-18x44 gehad en ek was regtig baie beindruk! Ek sal maklik weer een koop. Jy kan hom maar met n geruste hart prober!

Groetnis

Re: Redfield Revolution 3-9x40

Posted: Wed May 03, 2017 9:20 pm
by Philip J
Ek het een op my 303 en n Revenge op my 223. Nog nie een dag se probleme gehad nie. Daar is vir seker duideliker, beter, DUURDER teleskope beskikbaar, maar vir n teleskoop vir n werksgeweer, soos wat myne is, sal jy vêr soek vir beter waarde vir geld.

Re: Redfield Revolution 3-9x40

Posted: Wed May 03, 2017 9:53 pm
by Jjjbay
Baie dankie vir die inligting hulle! Ek voel nou beter en baie verlig dat ek nie nog geld hoef uit te haal nie!!!!

Re: Redfield Revolution 3-9x40

Posted: Thu May 04, 2017 11:37 am
by Hansieslim
Eks ook mal oor myne wat aanvanklik op my 6.5x55 was en nou steeds pragtig werk op my 30-06.

Re: Redfield Revolution 3-9x40

Posted: Thu May 04, 2017 11:55 am
by Armand Steenkamp
Hans, en wat sal jou nuwe Howa 6.5 creedmoor kry ??

Groetnis >:+ ;)

Re: Redfield Revolution 3-9x40

Posted: Thu May 04, 2017 11:56 am
by Armand Steenkamp
Hans, en wat sal jou nuwe Howa 6.5 creedmoor kry ??

Groetnis >:+ ;)

Re: Redfield Revolution 3-9x40

Posted: Thu May 04, 2017 1:40 pm
by Hansieslim
Sightron