Page 1 of 1
Leupold VX6 vs Nightf sHV
Posted: Wed May 03, 2017 3:55 pm
by Morne Van Der Merwe
Dag manne,
Wat is die algemene gevoel oor die Leupold VX6 3-18x44 CDS-ZL? Hoe sal hy vergelyk met die Nightforce SHV 5-20x56 in MOAR? Ek die VX6 word nie meer gemaak nie. Ek wou graag vir my Vortex Viper pst Gen2 kry, maar hul almal uitverkoop, tot in die VSA.
Groete
Morne
Re: Leupold VX6 vs Nightf sHV
Posted: Wed May 03, 2017 4:16 pm
by TianEbersohn
Morne, ek sien jy noem dat die nuwe PST's uitverkoop is. Weet jy dalk wie het hulle aangehou?
Re: Leupold VX6 vs Nightf sHV
Posted: Wed May 03, 2017 4:18 pm
by Smitstertjies
Morne, ek het die VX6 op my 30-06. Great scope. Leupold het die CDS dial gecustom vir my lading. Range net, dial die turret en skiet. Goeie optics ook
Re: Leupold VX6 vs Nightf sHV
Posted: Wed May 03, 2017 4:19 pm
by Arnold
Smitstertjies wrote:Morne, ek het die VX6 op my 30-06. Great scope. Leupold het die CDS dial gecustom vir my lading. Range net, dial die turret en skiet. Goeie optics ook
Vir so gun is daai n lekker oplossing
Re: Leupold VX6 vs Nightf sHV
Posted: Wed May 03, 2017 4:31 pm
by Morne Van Der Merwe
TianEbersohn wrote:Morne, ek sien jy noem dat die nuwe PST's uitverkoop is. Weet jy dalk wie het hulle aangehou?
Ek het een in VSA gekoop, en toe nog 2 bestel, maar is laat weet almal uit voorraad. Ek weet nie wie verkoop hul in SA nie.
Re: Leupold VX6 vs Nightf sHV
Posted: Wed May 03, 2017 4:33 pm
by Morne Van Der Merwe
Smitstertjies wrote:Morne, ek het die VX6 op my 30-06. Great scope. Leupold het die CDS dial gecustom vir my lading. Range net, dial die turret en skiet. Goeie optics ook
Het die scope met die oop moa turret uitgekom? Ek sien daar is verskillende modele.
Groete
Mor e
Re: Leupold VX6 vs Nightf sHV
Posted: Wed May 03, 2017 4:41 pm
by Louis Kriel
Ek sien die VX6 word nou vervang deur die VX6-HD. CDS-ZL2.
Re: Leupold VX6 vs Nightf sHV
Posted: Wed May 03, 2017 5:25 pm
by Smitstertjies
Gewone kwart moa click turret met caps. Maar as jy die CDS laat custom dan word die caps afgehaal. Die merkies op die turret is vir meter afstande op jou lading. Jy kan vir verskillende ladings elkeen sy eie turret laat maak. Eerste dial is verniet as jy nuwe scope koop
Re: Leupold VX6 vs Nightf sHV
Posted: Wed May 03, 2017 6:04 pm
by Morne Van Der Merwe
As ek so op Leupold se website kyk, lyk dit dit jy kan klaar koop dat hy sonder caps kom, dis 170790 model. Weet nou nie as ek dit reg het nie. Maar dankie.
Re: Leupold VX6 vs Nightf sHV
Posted: Wed May 03, 2017 10:08 pm
by twinhunter
Ek het self die Leupold VX6 teleskoop en jy kan dit nie met die NF SHV vergelyk nie aangesien die VX6 meer in die klas van die ATACR se klas is. Die ZL turret is oop maar jy kan slegs een omwenteling met hom kry maar kan dan die ZL2 turret opsit en dan kry jy so 40MOA verstelling.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Leupold VX6 vs Nightf sHV
Posted: Thu May 04, 2017 3:16 am
by Morne Van Der Merwe
Dankie vir die terug voering.
Re: Leupold VX6 vs Nightf sHV
Posted: Thu May 04, 2017 7:38 am
by Smitstertjies
Nice. Ek vermoed dan my model is die een sonder ZL turret