Soos voorgeskryf???????
Posted: Sun Apr 30, 2017 8:57 pm
Hallo almal
Kan iemand asb help met n link na die relevante voorskrifte oor die berging van vuurwapens en ammunisie soos dit in die Vuurwapenwet vereis word. Ek het nou deur die die hele weergawe van die wet, wat ek het, gesoek, maar ek kry niks spesifiek nie. Die wet sĂȘ net " soos voorgeskryf ".
Waar kry ek daai voorskrifte?