Page 1 of 1

Weer tuis na 'n lekker jag...

Posted: Sun Apr 30, 2017 4:14 pm
by Ben Remington
Hartlike goeie middag....

Ek en Myburgh het onsself bietjie afgeskeep die laaste paar dae...maar nietemin het ons weer 'n lekker tyd in die veld gehad. Die Kalahari se gras begin nou geel raak en die bees en wild se kondisie is mooi...Die skote se afstand het gewissel tussen 80m en 190m.
Die .223 is baie suksesvol op die kleiner wild soos rooibok, vlakvark en blesbok. Hier is paar fotos.

Groetnis


http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170407_135015mmmm_zpsglswktqr.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170408_141425mmmm_zpstqllju0r.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170408_142103mmmm_zpsvwyplrgw.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170408_180852mmmm_zpse8hteexx.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170408_180612mmm_zpsi1f05srv.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170408_141742mmm_zps9jdh70tz.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170408_114843mmm_zpsy57q8qmi.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170427_121224mmmm_zpslffdqavg.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170421_160919mmm_zpslaqg2iro.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170422_165022mmmm_zps294wcun3.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170422_162503mmmm_zpsu1ezrubx.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170424_175442mmmmm_zpscoycsab2.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170424_120856mmmm_zps8iowagen.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170421_164126mmmm_zpsydxhwi7i.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170408_180249mmmm_zpsu8a2xjlj.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170408_185526mmmm_zpsksji0pqd.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170408_070006mmmm_zpskvmywzmb.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170408_114922mmm_zpsce1gym7q.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170407_140526mmm_zpshgbgmdjl.jpg

Re: Weer tuis na 'n lekker jag...

Posted: Sun Apr 30, 2017 6:28 pm
by dehacked
Nice

Sent from my SM-A300F using Tapatalk

Re: Weer tuis na 'n lekker jag...

Posted: Sun Apr 30, 2017 6:36 pm
by Toyrsi
Lekker!!!. Mooi gegooi

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Re: Weer tuis na 'n lekker jag...

Posted: Sun Apr 30, 2017 7:09 pm
by theedge
Mooi gegooi. Lekker baie geluk

Re: Weer tuis na 'n lekker jag...

Posted: Sun Apr 30, 2017 8:37 pm
by Williel
Daai suikerrietboer se mo@r, niks kom by Ben Remington en Muburgh nie!! Julle is n voorbeeld vir menige. Baie geluk en mooi gedoen.

Re: Weer tuis na 'n lekker jag...

Posted: Sun Apr 30, 2017 9:14 pm
by dehacked
Geluk Ben. Daardie gaatjies op die varke, is dit uitganswonde en indien so wat skiet jy in die 223?

Sent from my SM-A300F using Tapatalk

Re: Weer tuis na 'n lekker jag...

Posted: Sun Apr 30, 2017 9:58 pm
by Ben Remington
Dehacked...

Dis ingangswonde...ons skiet 55gr Sierra Gameking....produkkode 1365.

Groetnis

Re: Weer tuis na 'n lekker jag...

Posted: Sun Apr 30, 2017 10:26 pm
by dehacked
Lyk of hy dit deur die blad been maak op party van jou fotos. My 223 is nogal akkuraat met die smk. Sal beslis die sgk probeer vir jag.

Sent from my SM-A300F using Tapatalk

Re: Weer tuis na 'n lekker jag...

Posted: Mon May 01, 2017 7:01 am
by Ben Remington
Dehacked....

Myburgh skiet baie van die varke op die blad as hulle plankdwars staan en baie van die skote gaan dwarsdeur....en in die gevalle waar hy nie deurskiet nie is die skade op die longe en die hart baie groot. Hy skiet ook reg van voor borsskote en hy het nog nie een dier so verloor nie....dit is so dat die bloedspoor nie altyd so duidelik is nie agv die klein wond...die diere hardloop min verder as 40m na die skoot.

Re: Weer tuis na 'n lekker jag...

Posted: Mon May 01, 2017 7:11 am
by Plaashaas
Lekker manne. Ben ek is bly om te sien jy kry ook darem weer n beurt.

Re: Weer tuis na 'n lekker jag...

Posted: Mon May 01, 2017 7:18 am
by Ben Remington
Plaashaas wrote: Ben ek is bly om te sien jy kry ook darem weer n beurt.
;D ;D ;D

Re: Weer tuis na 'n lekker jag...

Posted: Mon May 01, 2017 8:02 am
by Morne Van Der Merwe
Baie Mooi Ben en Myburgh, is darem spesiaal so Pa en seun tyd saam spandeer, mooi geskiet.
Groete
Morne

Re: Weer tuis na 'n lekker jag...

Posted: Mon May 01, 2017 6:00 pm
by Flip Nel
Baie Geluk, dankie vir die deel.

Re: Weer tuis na 'n lekker jag...

Posted: Mon May 01, 2017 7:39 pm
by Tikka_25-06
Baie dankie smart!

Sent from my EVA-L19 using Tapatalk

Re: Weer tuis na 'n lekker jag...

Posted: Mon May 01, 2017 8:34 pm
by Ben Remington
Baie dankie....Dit bly maar net lekker....volgende trip is besig om nader te kruip....hou die spasie dop.

Re: Weer tuis na 'n lekker jag...

Posted: Wed May 03, 2017 2:52 pm
by Vlakvark Soldaat
Wat n voorreg! Awesome!

Re: Weer tuis na 'n lekker jag...

Posted: Wed May 03, 2017 3:21 pm
by JuanVE
Geluk Ben, bly om te sien 'n hondjie was ook 'n slagoffer!

Re: Weer tuis na 'n lekker jag...

Posted: Wed May 03, 2017 3:45 pm
by Daneel
Altyd lekker om te lees en photos to sien.
Ek ken baie min mense wat so lekker en baie jag soos Ben en Myburg.
Ek is groen van lus...

Re: Weer tuis na 'n lekker jag...

Posted: Wed May 03, 2017 5:30 pm
by Ben Remington
Daneel...

Ek en Myburgh is baie bevoorreg oor al die geleenthede wat ons het...ek het goeie verhoudings opgebou sedert 1993 met boere in my omgewing...as dit nie vir hulle was nie sou ek en Myburgh nie so baie kon jag nie...

Groetnis