Page 1 of 1

Swarovski Habicht AT80

Posted: Fri Apr 28, 2017 11:46 am
by Morne Van Der Merwe
Middag Manne,

Ek is die mark vir n spotting scope, ek nou die geleentheid om na n Swarovski Habicht AT80 20-60 zoom. Dis ou spotting scope, verstaan in die 1990's gemaak. Ek het nou gegoogle, sien day iemand dit vir skiet gebruik nie. Het iemand te doen gehad met so scope?

Groete
Morne