Page 1 of 1

US Optics Scopes nou in SA/ Now in SA

Posted: Wed Apr 26, 2017 3:57 pm
by US Optics SA
Dagse mense

Ek plaas dit net hier onder teleskope weer vir inligting...

US Optics is al jare lank in die top klas sigment van teleskope.

Sien: www.usoptics.com

Twist Armament en ACRS het die verspreidings reg gekry vir US Optics.
US Optics het n nuwe reeks bekend gestel naamlik die " Bravo Series".

Die eerste bestelling is klaar en is op pad. Almal is die B25 met die Premier reticle Gen2XR in MIL.
Die MOA modelle kom later die jaar... want MIL is 94% van die mark vir die tipe teleskope.(tactical)

Daar is net 3 eenhede beskikbaar... Die res is reeds geneem, Prys is R38800 incl VAT. Met n lys prys in die VSA van $3250 dink ek US Optics het ons mooi gehelp.
Die afslag prys sal seker net die jaar geld...tensy die wissel koers met 20%+ verbeter volgende jaar.

"B series introduction on youtube"

https://www.youtube.com/watch?v=oGF-FZDEQf8

Factory tour in 2014

https://www.youtube.com/watch?v=9wE832NYYco

kontak nommer/Contact details
Jacques 081 321 4433

Re: US Optics Scopes nou in SA/ Now in SA

Posted: Wed Apr 26, 2017 4:07 pm
by Sangoma (IAN)
Daai scope lyk bitter nice en sy prys is net so goed!