Page 1 of 1
AR15 bipod?
Posted: Sun Apr 23, 2017 3:14 pm
by Albert84
Wat sou julle sê is n goeie bipod vir n AR15 om te lê en skiet.
1. Direk op picatinny rail pas
2. So lig as moontlik
3. Nie die bankbestuurder laat huil nie.
Waar in SA moet ek begin soek?
Groete
Albert
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: AR15 bipod?
Posted: Wed Aug 22, 2018 5:22 am
by Klein Karoo
Ek het n Arctic bipod gekoop, geen swivel wat dit maar so so maak, ook nie permanent op die wapen nie.
Re: AR15 bipod?
Posted: Wed Aug 22, 2018 8:39 am
by Arnold
Kry 'n Atlas PSR en gebruik hom op jou ander gewere ook so die koste verdeel. Die nuwe Tier One lyk ook mooi
Re: AR15 bipod?
Posted: Wed Aug 22, 2018 8:53 am
by Ranger
Arnold wrote:Kry 'n Atlas PSR en gebruik hom op jou ander gewere ook so die koste verdeel. Die nuwe Tier One lyk ook mooi
See point 3 of the OP.
Re: AR15 bipod?
Posted: Wed Aug 22, 2018 8:57 am
by Arnold
Ranger wrote:Arnold wrote:Kry 'n Atlas PSR en gebruik hom op jou ander gewere ook so die koste verdeel. Die nuwe Tier One lyk ook mooi
See point 3 of the OP.
If your bank manager cries about that what is he doing about the ammo cost of the AR15?
Re: AR15 bipod?
Posted: Wed Aug 22, 2018 9:00 am
by Ranger
Arnold wrote:Ranger wrote:Arnold wrote:Kry 'n Atlas PSR en gebruik hom op jou ander gewere ook so die koste verdeel. Die nuwe Tier One lyk ook mooi
See point 3 of the OP.
If your bank manager cries about that what is he doing about the ammo cost of the AR15?
Who knows but it doesn't sound like the guy wants to spend R7k on a bipod.