Page 1 of 1

Howa 308 Win - 24" loop & 155gr

Posted: Wed Apr 19, 2017 4:16 pm
by Arnold
Watse spoed skiet julle ouens die 155gr koeels in uit die 24" Howa?

Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr

Posted: Wed Apr 19, 2017 4:29 pm
by Toyrsi

Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr

Posted: Wed Apr 19, 2017 6:52 pm
by Williel
Ou Mauser met 24.2" loop kry ek 2825 fps.

Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr

Posted: Wed Apr 19, 2017 7:19 pm
by Vasbrand
Ek skiet Scenars teen 2620f/s.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr

Posted: Wed Apr 19, 2017 7:48 pm
by Williel
Vasbrand, daai spoed lyk reg op my laer node soos geskiet.

Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr

Posted: Wed Apr 19, 2017 8:35 pm
by tripodmvr
Williel wrote:Ou Mauser met 24.2" loop kry ek 2825 fps.
Met S335 is druk 61/6K psi om by 2825vps uit te kom. Pasop vir 'n warm dag.

Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr

Posted: Wed Apr 19, 2017 8:39 pm
by Williel
Dankie Oom Marius, daai was in die omgewing van 30 plus grade. Ek skryf gelukkig al my ladingspoed neer met temperatuur langsaan. Ek het wel gesak na die laer node.

Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr

Posted: Thu Apr 20, 2017 7:18 am
by Apie
Vasbrand wrote:Ek skiet Scenars teen 2620f/s.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Ons het gekyk na die node hier by 2815fps rond maar dan loop die berekende druk hier by 61000psi

Sent from my D5803 using Tapatalk

Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr

Posted: Thu Apr 20, 2017 7:20 am
by Apie
Ek skiet in my RSA 155 Scenars @ 2795fps op 60 000psi uit 'n 630mm loop

Uit my Tikka 155 Scenars @ 2615fps met sy 603mm loop en Nosler Customs @ 2620fps.

Sent from my D5803 using Tapatalk

Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr

Posted: Thu Apr 20, 2017 7:40 am
by OupaZA
Hi Apie,

Watse TPL werk vir jou goed met die CC?

Groete

Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr

Posted: Thu Apr 20, 2017 8:59 am
by Arnold
Dankie julle, Dit maak dan meer sin om 'n 185gr met S355 te skiet teen net oor 2600fps?
(Die Howa's het mos 10 twist lope)

Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr

Posted: Thu Apr 20, 2017 9:04 am
by joe rocket
Howa het 1:10 twist loop ja. Die groot winkel het hoeka n Remington 700 VSF met 26 duim loop op special vir R19 500. Swaar pille gaan lekker loop.

Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr

Posted: Thu Apr 20, 2017 9:05 am
by Swede
Arnold wrote:Dankie julle, Dit maak dan meer sin om 'n 185gr met S355 te skiet teen net oor 2600fps?
(Die Howa's het mos 10 twist lope)
Het jy nou moeg geraak vir die.223 ;)

Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr

Posted: Thu Apr 20, 2017 9:07 am
by Arnold
Gladnie, daar is n 308 oppad en ek moet besluit of ek hom gaan hou of nie.

Hy pas nie regtig in die kluis tussen die ander gewere en die wat nog beplan is nie so ek kyk bietjie die dinge uit.

Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr

Posted: Fri Apr 21, 2017 1:03 pm
by Apie
Arnold wrote:Dankie julle, Dit maak dan meer sin om 'n 185gr met S355 te skiet teen net oor 2600fps?
(Die Howa's het mos 10 twist lope)
Twist is reg maar ek dink daai looplengte gaan jou plan bevark

Sent from my D5803 using Tapatalk

Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr

Posted: Fri Apr 21, 2017 1:09 pm
by Apie
OupaZA wrote:Hi Apie,

Watse TPL werk vir jou goed met die CC?

Groete
Ek het maar gelaai sodat hulle in die magasyn pas.

71.8mm (pas net net in magasyn het die beste resultaat gegee op 100m)

Dit is doppe wat se nekke geskil en vollengte geresize is. So ek het nie regtig baie moeite gedoen met hulle nie.

Dit lyk asof die Scenars(baie langer) beter doen in die 1:11 Twist as die CC

Sent from my D5803 using Tapatalk

Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr

Posted: Fri Apr 21, 2017 1:10 pm
by Arnold
Sal maar nog n 260 koop

Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr

Posted: Fri Apr 21, 2017 10:20 pm
by Andre308
Arnold wrote:Dankie julle, Dit maak dan meer sin om 'n 185gr met S355 te skiet teen net oor 2600fps?
(Die Howa's het mos 10 twist lope)
Nee jong, wie wil sulke goed doen???Image Image Image

Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr

Posted: Mon Apr 24, 2017 10:04 pm
by Williel
Arnold wrote:Sal maar nog n 260 koop
Arnold, wat se koeƫlgewig, bc en spoed kyk jy na in die 260 kaliber?

Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr

Posted: Tue Apr 25, 2017 12:54 am
by Arnold
Williel wrote:
Arnold wrote:Sal maar nog n 260 koop
Arnold, wat se koeƫlgewig, bc en spoed kyk jy na in die 260 kaliber?
140gr Berger Hybrid @ 2780fps

Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr

Posted: Tue May 30, 2017 4:59 am
by Bees
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Fri Nov 15, 2013 5:54 am
Posts: 74
Location: Potch
Manne, ek skiet ook 308 bullbarrel 24 duim met 1 in 10 twist. 155gr Nosl CC (geMOLY) en sako doppemet 72mm TPL. Ek het goeie groepering gekry op 41.1gr S335 maar hardloop dan 2559 - 2600fps deurie chrony - bietjie stadig. Dink ek gaan ook die data hierbo probeer wat ene oom Tripd voorstel (dankie tog vir sulke forums)...

Vraag: bekende fklas skut het my geleer MOLY gebruik en gese hy sal nie nodes rondgooi nie maar sal net op n ander plek print. Wat is die opinies hier rondom en is dit maar beter om net na paar 100 skote copperfouling te verwyder as wat mens deur die MOLY proses gaan en minder copper removal doen... ek leer maar nog van skiet...

Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr

Posted: Wed Jul 05, 2017 10:05 pm
by Bees
Manne, check biki my post asb? Ek wil graag ladings bou op hom...

Re: Howa 308 Win - 24" loop & 155gr

Posted: Thu Jul 06, 2017 9:09 am
by Capt. Yoda
Moly self gaan niks aan jou node doen nie maar jy gaan meer kruit gooi om weer by dieselfde spoed met moly te kom, hang af hoe baie kruit jy nou by gooi kan jou node spoed dalk bq vinniger wees as sonder moly. Node "spoed" is n band en nie n nommer nie en elke geweer/loop se band is maar bq anders...groter of kleiner as die volgende een