Page 1 of 1

Digitale kamera stelsel

Posted: Sun Aug 21, 2011 8:43 pm
by Boerseun
Naand

Ek het gehoor daar is manne wat die kamera teen publieke groot pad opsit, is dit doeltreffend in dag en nag vir bekamping van veediefstal?
Wys blykbaar voertuig se kleur en voertuiglisensienommer ook.
watter maak kan jul aanbeveel,? of is daar ander stelsels op die mark?

groete
Boerseun