Page 1 of 1

Dueling tree,

Posted: Tue Apr 18, 2017 2:02 pm
by Glock17JLS
Hi Manne,

Wat dink julle van my Dueling Tree... Het die plate uit 10mm 500 Brinell harheid staal laat profile cut en die res van die raam is 5mm angle iron met base plate.

Het ook 'n paar gongs laat sny 10mm dik en getoets op 100m. 338 Win mag maak hom niks.
IMG_0330.JPG
IMG_0331.JPG

Re: Dueling tree,

Posted: Tue Apr 18, 2017 2:11 pm
by Bass
Will ook nog een bou...hy gaan lekker speel!!

Re: Dueling tree,

Posted: Tue Apr 18, 2017 2:49 pm
by Smitstertjies
Wat gaan jy vra vir so een?

Re: Dueling tree,

Posted: Tue Apr 18, 2017 3:32 pm
by Glock17JLS
Ek het vir jou 'n PM gestuur...

Smitstertjies wrote:Wat gaan jy vra vir so een?

Re: Dueling tree,

Posted: Tue Apr 18, 2017 3:34 pm
by Glock17JLS
Ek moet sĂȘ dit is net anders om op staal te skiet... Geniet dit nou baie!
Bass wrote:Will ook nog een bou...hy gaan lekker speel!!

Re: Dueling tree,

Posted: Thu Apr 27, 2017 4:45 pm
by Glock17JLS
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201704 ... fec359.jpg[/IMG]

Hierdie een is stewig gebou, sy raam is ook "geclad" met 500 Brinell... mens kan die boom met groot kalibers lekker skiet op 100-300m sonder om te worry oor daai flyer wat jou raam gaan tref. Dink dit het mooi uit gekom...


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Dueling tree,

Posted: Thu Apr 27, 2017 4:48 pm
by Glock17JLS
Glock17JLS wrote:[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201704 ... fec359.jpg[/IMG]

Hierdie een is stewig gebou, sy raam is ook "geclad" met 500 Brinell... mens kan die boom met groot kalibers lekker skiet op 100-300m sonder om te worry oor daai flyer wat jou raam gaan tref. Dink dit het mooi uit gekom...


Sent from my iPhone using Tapatalk
Nog n foto

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201704 ... d9b8cc.jpg[/IMG]


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Dueling tree,

Posted: Fri Apr 28, 2017 2:04 am
by Albert84
Netjies..

Re: Dueling tree,

Posted: Fri Apr 28, 2017 6:56 am
by Plaashaas
Ek sien nie jou laaste images nie

Re: Dueling tree,

Posted: Fri Apr 28, 2017 10:17 am
by Glock17JLS
Plaashaas wrote:Ek sien nie jou laaste images nie
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201704 ... 6c8ad4.jpg[/IMG]


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Dueling tree,

Posted: Sun Jun 11, 2017 11:25 am
by roboman
Hi there
Are these for sale and if so how much are they.?

Thks

Re: Dueling tree,

Posted: Sun Jun 11, 2017 2:09 pm
by Jake1
Baie mooi. Kyk die teikens loodreg vir jou, indien wel skiet daar nie skrapnel op kortafstand terug nie? Ons maak vir ons veld skietbaan nou gewone gongs wat loodreg gaan hang, kan die skrapnel dan vir handwapens kortafstand terugspring tot by ou wat skiet? Maw is dit regtig nodig om hulle bietjie skuins te laat hang?

Re: Dueling tree,

Posted: Sun Jun 11, 2017 2:12 pm
by Glock17JLS
Hi Jake, daai angle wat hy so gang is dat hy mooi om swaai en dan daar bly. Dis ook mar vir veiligheid dat niks skrapnell nou kant toe kom nie... ek het die Deuling tree op 5 meter getoets en niks kom terug nie.


Punishingsteel@gmail.com