Page 1 of 1

Isten Cape jag

Posted: Mon Aug 17, 2009 12:26 pm
by Beyers
Saterdag op 'n regte Isten Cape jag. Kompleet met honde voorsit en verskriklike kuier na die tyd. Reels baie eenvoudig Duiker ooie, bosbok ooie en jong bosbok ramme was groot moeilikheid of dan marakas indien hulle sou val. Dankie aan die manne wat dit gereel het, dit was 'n ongelooflike ervaring en 'n lekker kuier.
Image

Re: Isten Cape jag

Posted: Mon Aug 17, 2009 1:21 pm
by Freek
Welgedaan Beyers. Hou jy die kat vas? Self nog nie so 'n jag ervaar nie, hier by ons ken ons net van roep, spoor sny en bekruip ou maat...

Re: Isten Cape jag

Posted: Mon Aug 17, 2009 4:31 pm
by Beyers
Links Brandon Gower, Middel selwers, Clint Gower my boogjag pel.