Nuwe Vortex Viper PST Gen ii 5-25x50
Posted: Sat Apr 15, 2017 5:14 pm
Middag Manne,
Ek het vandag my nuwe Vortex gekry, jinne ek is regtig verbaas die kwaliteit van die teleskoop. Die glas krystal helder, ek hom vergelyk met n splinter nuwe NF NXS, om die waarheid te sê en nie op toene te trap nie, lyk dit vir my die Vortex is se glas is verseker helderder. Albei splinter nuut uit die boks. Ek is self n groot NF aanhanger, ek het NF NXS op Creedmoor, maar die wat die teleskoop gaan koop sal nie spyt wees nie. Kruis is nie te besig nie, die center kruis is lekker fyn.
Hier het so 2 fotos waar hy langs die NF lê.
Groete
Morne