Page 1 of 1
Charlie TARAC
Posted: Sat Apr 15, 2017 2:12 pm
by Smitstertjies
Kyk bietjie hierdie interessante magêftertjie vir ultra langafstand skiet:
https://www.youtube.com/watch?v=XsCEmITPtfY
Re: Charlie TARAC
Posted: Sat Apr 15, 2017 3:33 pm
by Capt. Yoda
Liewe genade hoe ver wil die man skiet?
Re: Charlie TARAC
Posted: Sat Apr 15, 2017 3:49 pm
by savage(P Coetzer)
Nou kan die 308 manne uiteindelik 914m haal!! Haha
Re: Charlie TARAC
Posted: Sat Apr 15, 2017 4:30 pm
by joe rocket
In sy eerste fliek wys hy dit sit net met n magneet vas. Hy het later agtergekom die ding skuif en toe sit hy dit vas met die skroewe wat saam met dit kom. Toe laat loop hy, nie bel afstand nie maar sateliet afstand. Die man laaik ver gooi. Kyk sy ander flieks van hoe om met n bipod van n bank af te skiet. Hy verstaan die besigheid.
Re: Charlie TARAC
Posted: Sat Apr 15, 2017 5:35 pm
by Smitstertjies
Ek volg al geruime tyd sy channel. Hy maak baie goeie videos.
Re: Charlie TARAC
Posted: Sat Apr 15, 2017 6:12 pm
by Diesel Dog
Die beginsel het sy ontstaan in die loopgrawe van die eerste wêreld oorlog alhoewel die applikasie nie vir die selfde doel was nie .Die man en sy vrou mag maar en sy videos is en kommentaar is geloofwaardig.
Hier op die Weskus as jy verder will skiet as wat jou scope se verstellings toelaat dan stel jy net jou parallax uit en laat sak jou kop om die kruishaar op te skyf
DD
Re: Charlie TARAC
Posted: Sun Apr 16, 2017 8:35 am
by Abbott.45
Moer interesant....
Sent from my SM-J111F using Tapatalk